Ladysmith Akkommodasie by Bullers Rest Lodge | LekkeSlaap
+23

Bullers Rest Lodge

45 resensies
Gastehuis
Sakpas-Enkelkamer
Vanaf R830
per eenheid
  • Plek vir 1 persoon
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Toegang tot die kamer word verkry met trappe vanaf die hoofgebou. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort, 'n platskerm-TV met DStv, WiFi, 'n elektriese kombers, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe. Rook is verbode in die kamer.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Ontbyt

Belasting en Ekstras

Aandete word bedien van Maandae tot Vrydae. Aandete word slegs bedien indien dit vooraf gereël word en gaste moet teen 10:00, op die dag wat die aandete versoek word, die lodge daarvan in kennis stel. Ons ontvangs sluit om 21:00. Stel asseblief ons personeel in kennis voor die tyd indien jy wil in- of uitklok buite die aangewese tye. Gesinseenhede: Kinders oor 4 jaar betaal R250. Kinders onder 4 jaar bly verniet.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Rugsakreisigerskamer
Vanaf R1 080
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die rugsakreisigerkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met net 'n stort. Geriewe in die kamer sluit in: 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n verwarmer, elektriese komberse, 'n staanwaaier en tee- en koffiemaakgeriewe. WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Ontbyt

Belasting en Ekstras

Aandete word bedien van Maandae tot Vrydae. Aandete word slegs bedien indien dit vooraf gereël word en gaste moet teen 10:00, op die dag wat die aandete versoek word, die lodge daarvan in kennis stel. Ons ontvangs sluit om 21:00. Stel asseblief ons personeel in kennis voor die tyd indien jy wil in- of uitklok buite die aangewese tye. Gesinseenhede: Kinders oor 4 jaar betaal R250. Kinders onder 4 jaar bly verniet.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sakpas-dubbelkamer
Vanaf R1 120
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie sakpas-kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Geriewe in die kamer sluit in: 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n verwarmer, elektriese komberse, 'n staanwaaier en tee- en koffiemaakgeriewe. WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Ontbyt

Belasting en Ekstras

Aandete word bedien van Maandae tot Vrydae. Aandete word slegs bedien indien dit vooraf gereël word en gaste moet teen 10:00, op die dag wat die aandete versoek word, die lodge daarvan in kennis stel. Ons ontvangs sluit om 21:00. Stel asseblief ons personeel in kennis voor die tyd indien jy wil in- of uitklok buite die aangewese tye. Gesinseenhede: Kinders oor 4 jaar betaal R250. Kinders onder 4 jaar bly verniet.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Standaard Koninggrootte-kamer
Vanaf R1 340
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Geriewe in die kamer sluit in: 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n verwarmer, elektriese komberse, 'n staanwaaier en tee- en koffiemaakgeriewe. WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Ontbyt

Belasting en Ekstras

Aandete word bedien van Maandae tot Vrydae. Aandete word slegs bedien indien dit vooraf gereël word en gaste moet teen 10:00, op die dag wat die aandete versoek word, die lodge daarvan in kennis stel. Ons ontvangs sluit om 21:00. Stel asseblief ons personeel in kennis voor die tyd indien jy wil in- of uitklok buite die aangewese tye. Gesinseenhede: Kinders oor 4 jaar betaal R250. Kinders onder 4 jaar bly verniet.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Standaard 2-Enkelbedkamer
Vanaf R1 340
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Geriewe in die kamer sluit in: 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n verwarmer, elektriese komberse, 'n staanwaaier en tee- en koffiemaakgeriewe. WiFi is beskikbaar. Kamer 3 en 6 se beddens kan ook opgemaak word as koninggrootte-beddens.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Ontbyt

Belasting en Ekstras

Aandete word bedien van Maandae tot Vrydae. Aandete word slegs bedien indien dit vooraf gereël word en gaste moet teen 10:00, op die dag wat die aandete versoek word, die lodge daarvan in kennis stel. Ons ontvangs sluit om 21:00. Stel asseblief ons personeel in kennis voor die tyd indien jy wil in- of uitklok buite die aangewese tye. Gesinseenhede: Kinders oor 4 jaar betaal R250. Kinders onder 4 jaar bly verniet.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Standaard Koningingrootte-kamer
Vanaf R1 340
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Geriewe in die kamer sluit in: 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n verwarmer, elektriese kombers, staanwaaier en tee- en koffiemaakgeriewe. WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Ontbyt

Belasting en Ekstras

Aandete word bedien van Maandae tot Vrydae. Aandete word slegs bedien indien dit vooraf gereël word en gaste moet teen 10:00, op die dag wat die aandete versoek word, die lodge daarvan in kennis stel. Ons ontvangs sluit om 21:00. Stel asseblief ons personeel in kennis voor die tyd indien jy wil in- of uitklok buite die aangewese tye. Gesinseenhede: Kinders oor 4 jaar betaal R250. Kinders onder 4 jaar bly verniet.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinskamer
Vanaf R1 340
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die lieflike gesin-suite het 'n koninggrootte-bed met 'n volledige en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n stapelbed wat slegs deur kinders onder die ouderdom van 12 gebruik mag word. Geriewe in die kamer sluit in: 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n verwarmer, elektriese kombers, staanwaaier en tee- en koffiemaakgeriewe. WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Ontbyt

Belasting en Ekstras

Aandete word bedien van Maandae tot Vrydae. Aandete word slegs bedien indien dit vooraf gereël word en gaste moet teen 10:00, op die dag wat die aandete versoek word, die lodge daarvan in kennis stel. Ons ontvangs sluit om 21:00. Stel asseblief ons personeel in kennis voor die tyd indien jy wil in- of uitklok buite die aangewese tye. Gesinseenhede: Kinders oor 4 jaar betaal R250. Kinders onder 4 jaar bly verniet.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinsuite
Vanaf R1 340
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie kamer beskik oor 'n koningingrootte-bed asook 2 enkelbeddens en 'n volledige en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Geriewe in die kamer sluit in: 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n verwarmer, elektriese kombers, staanwaaier en tee- en koffiemaakgeriewe. WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Sitkamer
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Ontbyt

Belasting en Ekstras

Aandete word bedien van Maandae tot Vrydae. Aandete word slegs bedien indien dit vooraf gereël word en gaste moet teen 10:00, op die dag wat die aandete versoek word, die lodge daarvan in kennis stel. Ons ontvangs sluit om 21:00. Stel asseblief ons personeel in kennis voor die tyd indien jy wil in- of uitklok buite die aangewese tye. Gesinseenhede: Kinders oor 4 jaar betaal R250. Kinders onder 4 jaar bly verniet.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse kamer
Vanaf R1 360
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 4 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens asook 'n volledige en suite-badkamer met 'n stort. Geriewe in die kamer sluit in: 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n verwarmer, elektriese komberse, 'n staanwaaier en tee- en koffiemaakgeriewe. WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Ontbyt

Belasting en Ekstras

Aandete word bedien van Maandae tot Vrydae. Aandete word slegs bedien indien dit vooraf gereël word en gaste moet teen 10:00, op die dag wat die aandete versoek word, die lodge daarvan in kennis stel. Ons ontvangs sluit om 21:00. Stel asseblief ons personeel in kennis voor die tyd indien jy wil in- of uitklok buite die aangewese tye. Gesinseenhede: Kinders oor 4 jaar betaal R250. Kinders onder 4 jaar bly verniet.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 15 - Luukse koningskamer met uitsig
Vanaf R1 680
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer is luuks en ruim met 'n panoramiese berg-uitsig. Dit het 'n volledige en suite-badkamer, lugversorging en privaat balkon.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Ontbyt

Belasting en Ekstras

Aandete word bedien van Maandae tot Vrydae. Aandete word slegs bedien indien dit vooraf gereël word en gaste moet teen 10:00, op die dag wat die aandete versoek word, die lodge daarvan in kennis stel. Ons ontvangs sluit om 21:00. Stel asseblief ons personeel in kennis voor die tyd indien jy wil in- of uitklok buite die aangewese tye. Gesinseenhede: Kinders oor 4 jaar betaal R250. Kinders onder 4 jaar bly verniet.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 080
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cove-singel 59/61 , Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIwYWI3YTVkLTlkMWMtNGExYy05MGJmLTliMzRmMDFmYjA4Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 080  per nag (vir 2 persone) 45 5 1 5 59/61 Cove Crescent Ladysmith 3370 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -28.54945 29.76573
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za