Beach Bungalow 29 by Salted Fynbos Staying
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Melkhoutstraat, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Beach Bungalow 29 by Salted Fynbos Staying is 'n pragtige selfsorg-vakansievilla in die hartjie van Pearly Beach ongeveer 20 km buite Gansbaai. Dit is ideaal vir 'n kuswegbreek saam met familie of vriende en is net 100 m vanaf die strand.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het direkte toegang tot die voorstoep en het 'n dubbelbed. Die hoofslaapkamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Gaste in hierdie kamers deel 'n tweede badkamer met 'n bad en stort. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n tweeplaat-gasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. DStv is beskikbaar teen ekstra koste.
Die sitarea het ook 'n binnebraai. Die leefarea het 'n pragtige see-uitsig en stapeldeure wat lei na 'n sonnige stoep en groot tuin. Die tuin lei op sy beurt na die strand via 'n paadjie. Die eenheid is ook stapafstand vanaf die plaaslike kruidenierswarewinkel.
Slaapplek
’n Bespreking by Beach Bungalow 29 by Salted Fynbos Staying sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Sanmarie Geverifieer
Eiendomme 21
Resensies 17
Jaar gelys 2
Ligging
- Melkhoutstraat, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Pearly Beach Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Melkhoutstraat, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom