Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bushbuck Gardens Farm Retreat

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anna-Mari Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Maande gelys 9

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Bushbuck Gardens Farm Retreat
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Larno R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Larno R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, privaat, pragtige natuur, luukse akkommodasie.

Pragtige luukse akkommodasie. Pragtige natuur en staproetes. Vriendelike mense. Baie rustige en netjiese plekkie. Sal vir seker weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very clean and comfortable.

One nice walk around the property.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bushbuck Gardens Farm Retreat se terugvoer

Thank you, Peter. It was nice having you guys here.

Bushbuck Gardens Farm Retreat
Dirkya B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirkya B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Wat 'n fantastiese plek en mense. Sal beslis teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bushbuck Gardens Farm Retreat se terugvoer

Dankie Dirkya, dit was 'n voorreg om julle hier te hê.

Bushbuck Gardens Farm Retreat
Danielle D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect 4 days! Just what we were looking for.

We loved our stay at Bushbuck Gardens Farm Retreat - quiet and peaceful! Just what we were after. The host was the perfect host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bushbuck Gardens Farm Retreat se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer dit opreg.

Bushbuck Gardens Farm Retreat
Juan D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende blyplek. Baie skoon en netjies met stylvolle dekor.

Ons het baie lekker gebly. Die plek is presies soos wat die fotos wys. Jy kom niks kort nie, want alles is daar om jou verblyf maklik te maak. Die uitstaande item is die warmwaterbad op die dek wat baie effektief werk deur hout te gebruik vir die verhitting van die water. Die gasheer en gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam met ons aankoms. Die beste van alles was natuurlik die stilte, en dit was die hoofrede hoekom ons Bushbuck Gardens gekies het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bushbuck Gardens Farm Retreat se terugvoer

Dankie, Juan! Julle is lekker gaste!

Bushbuck Gardens Farm Retreat
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bushbuck Gardens Plaas, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA61d8a449c7895f8ea2d1ff0b5ecd018169705074310cfdec8f7054321d60974b5c2e93247b6b75e34fd37a491caabd580b17?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Farm Bushbuck Gardens Humansdorp 6300 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.092106907972 24.699318108042
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem