Silwerkrans Akkommodasie by Bushbuck Hills Game Farm | LekkeSlaap
+51
+51

Bushbuck Hills Game Farm

  • Vanaf R380 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 87 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Waterval-distrik, KF14, Swartruggens, 2835, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Bushbuck Hills Game Farm is in Swartruggens.

Die plaas bied 2 goed ingerigte plaashuise met slaapplek vir onderskeidelik 10 en 13 gaste, 'n kothuis met slaapplek vir 6 gaste, 'n boskamp met slaapplek vir 24 gaste en 'n chalet met slaapplek vir 6 gaste. Die hoofplaashuis is by die hoofingang van die plaas met 'n grasdak lapa, swembad en watergat naby, terwyl die Withuis tussen die bergkoppies in die middel van die plaas geleë is met 'n groot, tradisionele, privaat stoep met braaigeriewe en uitsigte op die buitengewone bosveldberge.

'n Bergkothuis vorm deel van die verblyf van die plaas en is ideaal vir die natuurliefhebber of avonturier, want dit is in die majestueuse kranse geleë en 'n 4x4 is nodig om toegang tot die kothuis te kry. Die boskamp beskik oor 8 rondawels in totaal en 1 chalet met 6 slaapkamers wat saam met die boskamp of apart bespreek kan word. Dit spog met 'n onthaalarea met 'n lapa en 'n swembad met 'n uitsig oor die plaasomgewing.

Na 'n kort stappie van 80 m na 'n groot watergat kan mens wild soos koedoes, impalas, blesbokke, sebras, blouwildebeeste, rooihartbeeste en waterbokke sien.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 11 resensies vir Bushbuck Hills Game Farm
Netheid
3.9/5
Diens
3.7/5
Ligging
3.6/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Waterval-distrik, KF14, Swartruggens, 2835, Noordwes
  • Gaste dink Bushbuck Hills Game Farm het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R380
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R380
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R380
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 87 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Waterval-distrik, KF14, Swartruggens, 2835, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAwNzg4NjViLTZmMzUtNGY0NS1iN2MxLTY4MmFkMTkwYjM3YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R380  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 4 Waterval District KF14 2835 Noordwes 086 999 0018 15:00-18:00 12:00 -25.536991356796 26.804661154747
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za