Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Silwerkrans

3.6 / 5  
volgens 5 resensies
Lees regte resensies van Silwerkrans van 5 geverifieerde gaste.
Indien jy Silwerkrans besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Silwerkrans.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Silwerkrans akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Silwerkrans Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Silwerkrans Akkommodasie

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
15% af Weeksdae!
VanafR800
R680
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Silwerkrans

Damplaas Bos en Berghuisie bied selfsorgverblyf in 'n kothuis 20 km vanaf Swartruggens op 'n wild- en beesplaas wat 1404 ha groot is in die Marico-bosveldarea. Dit is ideaal vir natuurliefhebbers wat in die Bosveld ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Silwerkrans

Lindleypoort Gastehuis is geleë op die R565, op die Boshoek/Sun City-pad in die rigting na Mafikeng. Ons bied die ideale oornagplek vir reisigers wat soek na 'n lekker oornagplekkie. Die gastehuis is geleë op 'n...

Vanaf
R730
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Silwerkrans

Makinky Manzi beteken "iets anders by die water" en is tussen die Losberge - die uitbreiding van die Magaliesberge en die Pilanesberge - geleë. Makinky Manzi is 'n asemrowende, pragtige bosveld-wildplaas met 'n gro...

Vanaf
R380
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Silwerkrans

Bushbuck Hills Game Farm is in Swartruggens. Die plaas bied 2 goed ingerigte plaashuise met slaapplek vir onderskeidelik 10 en 13 gaste, 'n kothuis met slaapplek vir 6 gaste, 'n boskamp met slaapplek vir 24 gaste e...

Vanaf
R350
per nag (plek vir 4)
Wildsplaas in Silwerkrans

Rametsi Eco Game Farm is 'n unieke wildsreservaat wat 'n onvergeetlike familievakansie-ervaring verskaf. Hiér kan 'n mens volop voëls en wil aanskou. Die Lyndleyspoortdam op ons reservaat is pragtig en rustig. Dis...


Ons het die plekke verwyder wat nie vir jou datums beskikbaar is nie

Sien Onbeskikbare Uitslae

Kliek op die knoppie om al die plekke in Silwerkranste sien.


Akkommodasie binne 50 km vanaf Silwerkrans

Vanaf
R2 950
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Bojanala, Noordwes

Fish Eagles Nest is 'n pragtige selfsorghuis in die heuwels om Lindleyspoortdam op sowat 1000 ha se bosveld met meer as 800 wild geleë. Hierdie rustige area is perfek vir gaste wat doendinge soos voetslaan, bergfie...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Wildsplaas in Rustenburg, Noordwes

Kudu's Rus is 'n Suid-Afrikaanse wildlodge in die Noordwes-provinsie. Dit is in 'n malaria-vrye streek, in privaat besit en slegs 90 minute se ry vanaf Pretoria en 2 ure se ry vanaf Johannesburg Internasionale Lugha...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bojanala, Noordwes

Cielo Guest Farm is 12 km buite Swartruggens geleë en is deur wildsplase en ongelooflike berge omring. Oornagverblyf word gebied en die perseel is ook geskik vir klein funksies of troues. Dié gastehuis het 'n gas...

Vanaf
R320
per nag, vir 2 mense
Lodge in Bojanala, Noordwes

Karee Krans Nature Farm is 'n pragtige plaas wat 200 hektaar beslaan. Dis 10 km vanaf die N4 en 50 km vanaf Rustenburg. Dis die perfekte plek vir 4x4-entoesiaste, voëlkykers, gesinne, paartjies, skoolgroepe en natu...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 2)
B&B in Bojanala, Noordwes

Aloe Rock Cabin is op 'n prentjiemooi plaas, 40 km vanaf Rustenburg. Die bekoorlike kliphuisie op 'n 80 meter hoë krans spog met 'n fantastiese uitsig oor 'n lowerryke vallei met berge in die agtergrond. Dié ko...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za