Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bushbuck Rock Lodge

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 35

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir Bushbuck Rock Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
1.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Mareda B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mareda B
Gesin met klein kinders

Ontevrede met klientediens van agent/eienaars van die verblyf.

Lekker gebly, pragtige huis, volledig toegerus, maar ontevrede oor die klientediens vanaf die agent/eienaar. Op aankoms het ons gevra vir die WiFi se wagwoord, soos geadverteer, en daar is aan ons genoem dat die agent dit van die eienaars sal aanvra. Na dae se wag en versoeke van my kant af, het sy bevestig dat die wagwoord nie eintlik die probleem is nie, maar dat daar fout is met die torings, wat ek ook nie glo nie, want ons almal kon gebruik maak van ons selfone se data. Ek voel hulle kon vooraf vir my gesê het daar is wel nie WiFi beskikbaar nie, sodat ek ander reelings daarvoor kon tref. Volgens die onderhoudspan kan niemand ooit op die WiFi kom nie, so volgens my is dit iets wat nie geadverteer kan word nie. En as ek vooraf geweet het, kon ek my eie router bring, en onnodige data-aankope vir my gesin vermy. Ek voel ek het genoeg betaal vir die huis om wel die wagwoord vir die WiFi te kon kry. Onnodige kommentaar vanaf die agent soos: "Vergeet die WiFi, geniet eerder net die bos" is ook onaanvaarbaar. As daar iets geadverteer word, verwag ek dit! Ek werk vir myself, so alhoewel dit hemels sou wees om net die bos te kon geniet, is die realiteit dat ek maar moet werk as dit vereis word van my af. Dit het in elk geval met die agent niks te doen wat ek kies om op my vakansie te doen nie. Die WiFi is natuurlik al minder die probleem, maar eerder die kommunikasie vanaf die agent/eienaar wel. Ek stel voor daardie diens word verwyder van hulle/julle advertensie - dit is duidelik onbeskikbaar en onbereikbaar vir die hele week wat ons daar was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R8 995
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R8 995
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R8 995
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde90d324d70c31ed4c716120ac9492e0d3cf8aed876a33664b15ae783fea424f091268585a10bc81e6c61dc04d0b2c1eb712?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 995 per nag (plek vir 9) 1 5 1 5 off the R516 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.842036636969 28.048616070186
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem