Bushman's Nek
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
First Reservations and Travel (Pty) Ltd Geverifieer
Eiendomme 30
Resensies 827
Jaar gelys 9
Opsomming van Resensie
Cheryl S - Mrt 2024
Algehele gradering
Very relaxing.
Bushman's Nek se terugvoer
Hi Cheryl, thank you so much for the wonderful review! We cannot wait to welcome you back! Juandre Marais, General Manager
Gisela O - Feb 2024
Algehele gradering
Perfect getaway.
Bushman's Nek se terugvoer
Hi Gisela, wow, thank you for this amazing review! We appreciate the kind words! We hope to see you back at Bushman's Nek soon. Juandre Marais, General Manager.
Rodney T - Jan 2024
Algehele gradering
Bushmans Nek is the best for us of all Drakensberg.
Bushman's Nek se terugvoer
Hi Rodney, thank you so much for the great review and amazing rating! Happy to hear you enjoyed your time with us, hope to see you back soon. Juandre Marais, General Manager
Gerrie J - Jan 2024
Algehele gradering
Ons het heerlik gerus, gestap en die area geniet.
Lees meerBushman's Nek se terugvoer
Hi Debbie, dankie vir die terugvoer op julle onlangse verblyf by ons hier by Bushman's Nek. Ons het die foto verwyder met die bergsig sodat daar nie enige verwarring is rakende die uitsigte nie. Ons het 'n verskeidenheid van verskillende tipe eenhede en almal is op verskillende plekke met verskillende uitsigte. Dit is ongelukkig nie moontlik om 48 verskillende beskrywings op alle platforms te plaas nie. Ons het die yskas herstel, dankie dat u dit onder ons aandag gebring het. Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom by Bushman's Nek. Dankie, Juandre Marais, Algemene Bestuurder.
Mageshni N - Sep 2023
Algehele gradering
We had a great time, the only problem was that there was no cell service or Wi-Fi.
Debbie V - Aug 2023
Algehele gradering
Mooiste uitsig en vriendelike personeel.
Erika N - Jul 2023
Algehele gradering
Sielsrustigheid.
Monique H - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtige uitsig, lekker baie speelplek vir kinders, heerlike rusplek.
Nafees K - Feb 2023
Algehele gradering
Simply breathtaking and amazing.
Lees meerCarole S - Mei 2022
Algehele gradering
Comfortable enjoyable relaxing.
Boyce B - Sep 2021
Algehele gradering
Best stay ever except for the long gravel before reaching Bushman's Nek.
Lebogang M - Jun 2021
Algehele gradering
It's a beautiful place, with great views.
Rozanne B - Mei 2021
Algehele gradering
Pragtige natuurskoon en ontspanning.
Johann D - Feb 2021
Algehele gradering
Lieflike plek.
Susan V - Des 2020
Algehele gradering
Pragtig tussen berge geleë.
Cobus V - Jan 2020
Algehele gradering
The rooms were not clean. Service was poor.
Anonieme gas - Jul 2019
Algehele gradering
Juan B - Nov 2018
Algehele gradering
Ongelooflik.
Debbie S - Nov 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Tinus W - Sep 2018
Algehele gradering
Absoluut asemrowend, fantasies!
Gideon V - Aug 2018
Algehele gradering
Lekker gerus.
Leonard V - Jul 2018
Algehele gradering
Indrukwekkend.
Karin M - Jul 2018
Algehele gradering
Ongelooflike mooi ligging vir wegbreekkans.
Lees meerJosien V - Mei 2018
Algehele gradering
It is a beautiful place with good facilities and many activities.
Deon B - Mei 2018
Algehele gradering
Fantastiese rustige wegbreek vir ons!
Chanelle V - Jan 2018
Algehele gradering
Kon potensieel beter gewees het as die basiese instandhouding gedoen was.
Elmarie K - Des 2017
Algehele gradering
Heerlike rusplek omring deur die pragtige Drakensberge.
Jan R - Des 2017
Algehele gradering
Asemrowend!
Elize V - Mei 2017
Algehele gradering
Asemrowende uitsig met alle moontlike geriewe.
Lees meerShani V - Mei 2017
Algehele gradering
Pragtige omgewing!
Mieke P - Mei 2017
Algehele gradering
Baie mooi omgewing en die verblyf was baie goed.
Chantelle S - Mrt 2017
Algehele gradering
Dit was absoluut asemrowend.
Teuns W - Feb 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Shaun D - Jan 2017
Algehele gradering
Fantasties!
Ken S - Sep 2016
Algehele gradering
Ongelooflike goeie waarde vir geld.
Joos N - Mrt 2016
Algehele gradering
Fantasties!
Coenie G - Jan 2016
Algehele gradering
Lekker ontspanne.
- Kapasiteit: 42 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bushman's Nek Pad, Underberg Distrik, Drakensberg, 3257, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom