Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bushmans Kloof Wilderness Reserve

Lodge

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 21

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 6 resensies vir Bushmans Kloof Wilderness Reserve
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5
Magdaleen S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdaleen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mees fantastiese diens en verblyf wat ons al ooit ervaar het.

Van die oomblik wat ons daar aangekom het, is ons op die hande gedra. Alles is uitstaande - die omgewing, die kamers, die linne, die beddens, die kos. Die personeel se bekwaamheid, vriendelik en professionele optrede is die beste wat ons nog ooit beleef het. Daar is aan elke behoefte waaraan jy kan dink en nie eers kon dink nie, voldoen. Dis die naaste wat ons ooit soos royalty kon voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Harald D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Harald D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Outstanding location, lovely staff.

Unfortunately it is obviously allowed to celebrate larger parties there, which is very annoying and should not be allowed in a nature reserve. The last night was completely disturbed due to noises from this group. For this price unacceptable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Les E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Les E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful environment, friendly, professional, knowledgeable staff and excellent food - what more can one ask!

I was seeking a special place at which to celebrate a special event – Bushmans Kloof through the professional staff, excellent food, exceptional ambiance, and beauty of the environment exceeded our expectations. Further, Jannie's knowledge of the environment, fauna, flora and Khoi San paintings was exceptional and added greatly to our enjoyment of the Bushmans Kloof experience! In addition, the efforts of housekeeping (rose petals outside the front door, on either side of the bed and on the bathmat) all contributed to a memorable stay that we’ll remember for a long time!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erik K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heerlik!

Puik diens en vriendelike personeel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annerie V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Annerie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die prys vir die aand en die diens strook nie.

Bushmanskloof het ons nie voor die tyd verwittig van die staproetes en hoe lank dit neem nie. As ons bewus was, sou ons definitief reeds 14:00 by die oord gewees het om die staproete te kan voltooi voor high tea of aandete. Die high tea was baie karig, mens kon dit nie 'n high tea noem nie, ek stel voor hulle gee dit 'n ander naam. As julle my wil skakel, sal ek in meer detail terugvoer gee, maar die kroegman se interaksie met ons was glad nie na wense nie. Hy was dismissive om die minste te sê. Wanneer 'n kliënt vir jou terugvoer gee oor jou wynpryse (wat 4 keer die kleinhandelprys is) en jy antwoord met "maar dit is 'n spesiale wyn", kan ek net aanneem dat hy nie behoorlik opgelei is nie. Net so met die sitkamers wat vol bespreek was. Toe ons vra wie is so bevoorreg om daar te eet, was sy antwoord "almal wat by Bushmanskloof bly is bevoorreg". Ons was vroeg reeds by die kroeg, later, toe ander gaste opdaag, het hy hulle uitgenooi om een van die tafels te gaan inneem, voor iemand anders dit vat. Die vertrek waar aandete bedien was, het geen sitplek of sitkamers gehad nie, omdat dit opgestel was vir aandete, en derhalwe was die enigste sitplek voor aandete, by die kroeg. Die probleem is die prys. Wanneer jy sulke pryse wil vra, moet jou diens 100% voldoen aan die verwagting wat geskep word. Vir hierdie prys, vlieg ons liewer weer OysterBox toe, waar die diens gelykstaande is aan die kostes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n belewenis!

Van die oomblik wat jy aankom tot jy weer vertrek, word jy op die hande gedra. Die kos is heerlik, die rustigheid is iets wat jy nie elke dag beleef nie en die stilte - 'n mens kan dit hoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bushmans Kloof Wilderness Reserve se terugvoer

Good Morning Hanlie
Thank you for your mail and kind words.
We are happy that your stay was so memorable.
We look forward to welcoming you back to Bushmans Kloof in the near future.

Bushmans Kloof Wilderness Reserve
Vanaf
R8 260
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R8 260
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R8 260
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 46 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Pakhuispas-weg, 59 km vanaf Clanwilliam, Sederberge, 8135, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA042a03069e56836a313d5ac9afbff15111e94b28bc69ffc5516fd1a38bf95a3b1665519e8c2ee84e82476c500838afaa70e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 260 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Pakhuis Pass Road 59 km from Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 12:00 -32.116480909544 19.107305895741
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem