Bushveld Bivouac Lillie
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R40, Lekkergoed Plaas, Erfdeel 2, Mica, 1382, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R5 499 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bushveld Bivouac Lillie is op 'n 300 hektaar-plaas met 'n wye verskeidenheid kleinwild. Dit is 'n luukse en bekoorlike selfsorgtent wat onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk is. Dit bied boskampverblyf met 'n skouspelagtige uitsig. Hierdie tent is 4 km vanaf Mica geleë.
Die verhewe, privaat en luukse tent bied slaapplek aan 2 gaste. Lillie het 'n hooftent vir die slaapkamer en badkamer en 'n ander tent met kombuisgeriewe. Die slaapkamertent het 'n koninggrootte-bed, dakwaaier, kasspasie en komplimentêre tee- en koffiemaakgeriewe. Dit het ook 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met alle eetgerei, 'n tweeplaatgasstoof, yskas en 'n vrieskas toegerus. Die kombuis het ook 'n etenstafel met 4 stoele en is perfek om 'n maaltyd in die rustige omgewing te geniet. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n groot houtdek wat spog met 'n pragtige uitsig oor die GaMashishimale-heuwels van die Selati Wildreservaat op die horison. Lillie het ook 'n privaat plonspoel, sonstoele en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Bushveld Bivouac Lillie sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
- Frans
- Duits
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Privaat swembad
Dienste
- Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 2
Jaar gelys 1
Ligging
- R40, Lekkergoed Plaas, Erfdeel 2, Mica, 1382, Limpopo
- Gaste dink Bushveld Bivouac Lillie het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Balule Natuurreservaat Hoedspruit Limpopo
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R40, Lekkergoed Plaas, Erfdeel 2, Mica, 1382, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom