Bushveld Bivouac Marula
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bushveld Bivouac R40, Lekkergoed-plaas, Deel 2, Mica, 1380, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R5 499 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bushveld Bivouac Marula is op 'n 300 ha-plaas met 'n verskeidenheid kleinwild geleë. Die lieflike selfsorg-permatent bied boskampverblyf wat heeltemal onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk is, net sowat 4 km vanaf Mica.
Die verhewe, privaat en luukse tent bied slaapplek aan 2 gaste. Marula beskik oor 'n hooftent met 'n slaapkamer en 'n badkamer, en 'n ekstra tent wat kombuisgeriewe bevat. Die slaapkamertent het 'n koninggrootte-bed, dakwaaier, klerekas en 'n komplimentêre tee- en koffiestasie. Daar is ook 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en -badhanddoeke word voorsien.
Die kombuistent is met alle toebehore, 'n tweeplaatgasstoof, yskas en 'n vrieskas toegerus. Daar is ook 'n eetarea vir 4 gaste en gratis WiFi word voorsien.
Albei tente lei na 'n houtdek met 'n pragtige uitsig oor die omgewing met 'n verskeidenheid fauna en flora. Marula het ook 'n plonspoel, vuurput en sonstoele. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Bushveld Bivouac Marula sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
- Frans
- Duits
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 2
Jaar gelys 1
Ligging
- Bushveld Bivouac R40, Lekkergoed-plaas, Deel 2, Mica, 1380, Limpopo
- Gaste dink Bushveld Bivouac Marula het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Balule Natuurreservaat Hoedspruit Limpopo
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bushveld Bivouac R40, Lekkergoed-plaas, Deel 2, Mica, 1380, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom