Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bushveld Bliss

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

1.8/5

Johanna Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 8

Opsomming van Resensie

1.8 uit 5van 2 resensies vir Bushveld Bliss
Netheid
1.5/5
Diens
2.5/5
Ligging
1.0/5
Veiligheid
2.5/5
Waarde vir geld
1.5/5
Celeste V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Celeste V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onnet en geen privaatheid.

Die plek kort baie skoonmaak- en opknapwerk in ons opinie. Ons het vol bytplekke uit die bed opgestaan. Die matras is versleten, jy lê bo-op die springverings in die matras, het toe eerder op die bank geslaap. Die hele huis het 'n muffe reuk sodra jy by die deur binnekom. Die huis is reg langs die Marloth-hek, so daar is heeltyd geraas van voertuie wat in en uit ry. Die tweede helfte van die huis word deur die opsigter se familie bewoon, so mens het geen privaatheid nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bushveld Bliss se terugvoer

Geagte Mev. Viljoen,

Ons vra nederig om verskoning vir enige ongerief wat u ervaar het tydens u verblyf. Ons neem u terugvoer baie ernstig en werk hard om al die aangehaalde kwessies aan te spreek. Ons verseker u dat verdere stappe geneem gaan word om die verbeterings aan te bring. Baie dankie vir u begrip.

Vriendelike groete,
Joey

Bushveld Bliss
Carli D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Carli D
Saam met vriende

Aaklog.

Klein. Geen veiligheid. Glad nie privaat nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olifantrylaan 91, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA014ca725c6a9bcb1f7d0ffc1947e7a317e03463c1f558c3d2944511c07be3fb0712733ca1a272699adcedfda0ab5cb6fa3d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 5) 2 5 1 2 91 Olifant Drive Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.39756 31.761663
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem