LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bushveld Manor | LekkeSlaap
+10

Bushveld Manor

3 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R512, Zandfontein Plaas Deel 349, Hartbeespoort, 0250, Noordwes
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R850 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Bushveld Manor is omring deur die natuur en bied ontspannende verblyf net 'n kort ent se ry van verskeie doendinge en besienswaardighede af.

Dié gastehuis het kamers wat elk 'n privaat ingang het en geskik is vir 2. Dit is ideaal vir paartjies of groepe. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Verder is daar 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in die kamers.

Gaste kan in die gemeenskaplike swembad swem, braai by die boma, op die sondek ontspan of voëlkyk in die tuin wat ook nagapies het.

Hartbeespoort het 'n verskeidenheid doendinge soos riviervlot- en bootvaarte, abseil, perdry, warmballonvaart, 4x4-ry, bergfietsry, motorfietsry en voetslaan. Gaste kan die Borakalalo-reservaat, Hartbeespoortdam-akwarium, Harties Cableway en meer besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Bushveld Manor
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Langs die R512, Zandfontein Plaas Deel 349, Hartbeespoort, 0250, Noordwes
  • Gaste dink Bushveld Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R512, Zandfontein Plaas Deel 349, Hartbeespoort, 0250, Noordwes
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcba7ea6bb1b2b6d37a6d1840ee2f6d74ae110f3829223b9c678f40c0e4df15dc7321e3cf8ec69bdc534db71dbc78c1ba072f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 Off the R512 Zandfontein Farm Portion 349 0250 Noordwes 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.725593076448 27.822159312024
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!