LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+49
Gastehuis in Hartbeespoort

Bushveld Manor   Prime picks icon.

Prime picks icon.
  • Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Off the R512, Zandfontein Farm Portion 349, Hartbeespoort, 0250, Noordwes Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Bushveld Manor is omring deur die natuur en bied ontspannende verblyf net 'n kort ent se ry van verskeie doendinge en besienswaardighede af.

Dié gastehuis het kamers wat elk 'n privaat ingang en slaapplek vir 2 per het. Dit is ideaal vir paartjies of groepe. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n stort en 'n bad. Verder is daar 'n yskassie, mikrogolf, waaier, 'n verwarmer, koffie- en teemaakgeriewe in die kamers.

Daar is 'n gemeenskaplike swembad, braai in die boma en 'n sondek. Gaste kan ook die pragtige tuin met verskeie voelspesies en nagapies geniet.

Hartbeespoort het 'n verskeidenheid doendinge soos riviervlot- en bootvaarte, abseil, perdry, warmballonvaart, 4x4-ry, bergfietsry, motorfietsry en voetslaan. Gaste kan die Hartbeespoortdam-akwarium, Harties Cableway, Elephant Sanctuary en De Wildt Cheetah-sentrum besoek.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Annelie V
Saam met vriende
5.0
Great. Great plekkie. Lekker gebly. En dit is pragtig daar.
Sep 2026
Sue-ann C
Saam met lewensmaat
5.0
N vinnige naweek wegbreek by Harties! Absoluut die moeite werd, sal dit weer doen.
Sep 2026
Faan F
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goed. Fantasiese vriendelike mense. Waarde vir geld en baie goed geleë as jy in die Harties omgewing wil wees. Baie mooi tuine en goeie verblyf.
Aug 2026
Francesca S
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Louise het ons ontvang en was baie vriendelik. Ons moes wel na 'n ander kamer skuif, maar sy het nie gehuiwer om ons gerus te stel nie. Ons he...
Sien meer
Mrt 2026
Christa D
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely stay in a bush paradise. My husband and I stayed over for 1 night. We absolutely loved it! The room was clean with everything th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Riaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 6 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

  • Off the R512, Zandfontein Farm Portion 349, Hartbeespoort, 0250, Noordwes
  • Gaste dink Bushveld Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Ekstra 10% af - nie-terugtaalbare tarief  
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Off the R512, Zandfontein Farm Portion 349, Hartbeespoort, 0250, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8a4bc80c93d66e76e421447a0b2665445641b80ea7ccadd71e6a02564591f60b00000ef643aba3b2051053ecc8c367e1430?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 080 per nag (plek vir 2) 79 5 1 5 Off the R512 Zandfontein Farm Portion 349 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.725593076448 27.822159312024