Bushveld Terrace Hotel on Kruger

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bushveld Terrace Hotel on Kruger is 'n boetiekhotel met 27 kamers, en is slegs 200 m vanaf die Phalaborwa-hek van die Krugerwildtuin geleë. Ons bied 'n oase van ontspanning in die warm omgewing van die majestueuse Limpopo-provinsie. Hier kan gaste 'n koel, gerieflike wegbreek in die bosveld kom geniet.

Elkeen van ons 27 kamers (bestaande uit die gesin-suites, luukse kamers) is individueel ingerig met ontwerpers lemoenhoutmeubels, herwinde hout van die sitrusbome uit die Limpopo-provinsie waar vrugte verbou word. Elke kamer kan opgemaak word met 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed, afhangende van jou behoeftes. Elke kamer is toegerus met 'n 32" platskerm-TV (met 19 geselekteerde DStv-kanale), 'n yskassie en volledige tee- en koffiemaakgeriewe. Alle kamers beskik oor lugversorging en ruim en suite-badkamers met 'n stort en 'n bad.

Die Marula Suite is ons wittebrood-suite en is dus ontwerp as 'n lushof vir paartjies waar hulle in gemak kan uitkyk op die bosveld. Met sy ouwêreldse koninggrootte-hemelbed, ruim leefarea en groot badkamer (met 'n dubbelstort en -bad), is dit die perfekte wegbreekplek vir paartjies.

Ideaal vir gesinne, groepe vriende of vir 'n romantiese wegbreek. Die hotel is die ideale plek vanwaar jy gerieflik avonture in die Krugerwildtuin kan aanpak.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Groot 5
  •  Wildritte
  •  Wildkyk

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bushveld Terrace Hotel On Kruger gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R20 000 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprek[email protected]