+31
Hotel in Phalaborwa

Bushveld Terrace Safari Hotel, Lodge & Spa

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 85 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Kristen C
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Baie aangename, gerieflike en veilige verblyf. Baie aangename verblyf. Alles is gerieflik onder een dak. Ek sal dit beslis aanbeveel. Almal is baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelof V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Lekka by die Wildtuin. Was 'n uitstekende verblyf. Ek en my vrou het dit verskriklik geniet en is ons oornag voorkeur vir ons Krugerwildtuin vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Fantasties. Dit was fantasties gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Wow! Asemrowend. Sal weer binnekort kom kuier. Dit was 'n wonderlike oorslaap by Bushveld Terrace. Ons het elke sekond geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debbie
Bushveld Terrace Safari Hotel, Lodge & Spa
Thank you so much for the rave review, Hennie. We are thrilled to hear you had such a wonderful experience with us. That is exactly the kind of experience we'd like you to have. We look forward to having you back. Best regards, Debbie Turner

Hennie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Fantasties. Wat 'n wonderlike aand by Bushveld Terrace. Die personeel is great en die verblyf asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ezelle S
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Jun 2024

Pragtige plek! Baie mooi en elegante plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Izette K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Relaxing stay. Restaurant superb - reservations needed as it gets busy. Consider adding KykNet to the DStv bouquet and a room freshener/room spray.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jillian G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Wat 'n bederf, vandat ons daar aangekom het totdat ons die volgende oggend gery het. Vriendelike en flinke diens by ontvangs, netjies en skoon kamers. Aandete en ontbyt by hulle restaurant uit die boeke uit. Ek kan nie wag om weer hier te kuier nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene G
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2023

Stunning. Wonderlike personeel, baie stylvol en 'n goeie ligging. Sal aanbeveel vir sakereis of vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2023

Baie lekker ervaring. Ons het die verblyf en restaurant baie geniet. Sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 3 360
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 360
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 360
per nag, vir 2 mense
Bespreek

2 Hendrik van Eck Street, Phalaborwa, 1390, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 70 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA206c7c0d9040f8348c9b36a602880da4d3bd360475de81c507f518cc474334be74dc591abe70e648b4306629a69747701f41?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 360 per nag, vir 2 mense 85 5 1 5 2 Hendrik van Eck Street Phalaborwa 1390 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.945367963435 31.162362992763
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang