Business Hub Studio
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Saint Georges Mall, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R1 185 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Business Hub Studio bied 'n gemaklike en gerieflike basis vir sakereisigers wat die Moederstad besoek. Hierdie oopplan-ateljeewoonstel is volledig toegerus vir selfsorg en is ideaal geleë in die Sentrale Sakekern, met maklike toegang tot nabygeleë kantore, vergaderlokale en vervoerskakels.
Die ateljee bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is toegerus met 'n induksieplaat, oond, mikrogolfoond, yskassie, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware. Die leefarea sluit 'n gemaklike rusbank en 'n TV in.
Dit is 'n selfsorg-eenheid; gratis tee, koffie, melk en suiker word egter voorsien. Hotelgehalte-beddegoed (300-draadtelling) word voorsien, en vir verblyf van 8 nagte of langer is 'n gratis linne-ruil ingesluit.
Die woonstel is binne loopafstand van 'n verskeidenheid restaurante en koffiewinkels geleë, ideaal vir vinnige maaltye of wegneemetes.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Soughted Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 40
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Saint Georges Mall, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Saint Georges Mall, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang