Bustani le Mawe

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bustani le Mawe is 'n aparte woonstel in 'n bekroonde inheemse tuin tussen Constantia Nek en Houtbaai.

Dié gerieflike eenslaapkamerwoonstel is teenaan die hoofhuis geleë en bied slaapplek vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer beskik oor 'n stort. Daar is 'n kombuisie met basiese selfsorg-geriewe insluitend 'n mikrogolfoond, ketel en wasbak. Daar is gemaklike sitplek en 'n TV in die leefarea. Gaste het toegang tot die swembad en daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Die eiendom is net minute vanaf die staproetes op Tafelberg, die Constantia Wynroete, World of Birds, verskeie restaurante, die Kirstenbosch Botaniese Tuine en die strand. Daar is honde en katte op die perseel. Rook is verbode in die eenheid.

Slaapplek

'n Bespreking by Bustani le Mawe sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Dienste

  •  Koordlose Internet

Ekstras

  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bustani Le Mawe gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za