Butterfly Lane

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Butterfly Lane is 'n gerieflike selfsorgwoonstel in Bulwer en is ideaal is vir ’n sakereisiger, paartjie of student. Die woonstel bied slaapplek aan tot 2 gaste.

Die oopplan-eenheid het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort.

Die kombuisie is toegerus met ’n mini-tweeplaatstoof en oond, mikrogolf en yskas. Daar is ’n TV met DStv.

Veilige parkeerplek word voorsien en troeteldiere word ongelukig nie toegelaat nie aangesien die eienaars hul eie troeteldiere op die perseel het.

Slaapplek

'n Bespreking by Butterfly Lane sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Badkamer

  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Butterfly Lane gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R400 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za