Despatch Akkommodasie by Buttons Too | LekkeSlaap
+18
+18

Buttons Too

  • Vanaf R400 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louw Wepenaar-straat 8, Heuwelkruin, Despatch, 6220, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Buttons Too is 'n losstaande huis in 'n luukse kompleks in die woonbuurt Heuwelkrui in Despatch, 'n dorp tussen Uitenhage en Port Elizabeth. Dit is die ideale akkommodasie vir gesinne of groepe vriende wat veilige sakpasverblyf soek, of hulle nou wil oornag of langer wil bly.

Daar is slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers met koningingrootte-beddens en die leefarea het addisionele slaapbanke. Nog 2 ekstra gaste kan geakkommodeer word teen 'n ekstra koste.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, uitsuigwaaier, mikrogolf, 'n yskas-vrieskas, 'n ketel, broodrooster, breekware, kookgerei en eetgerei.

Die ruim oopplan-leefarea het OpenView HD TV en Telkom landlyngeriewe, asook gratis onbeperkte WiFi. Die skuifdeur lei na die gemeenskaplike swembad en braai-area. Die swembad word tans weens waterbeperkings nie gebruik nie.

Buttons Too is rolstoelvriendelik.

Die ruim badkamer het ook 'n wasmasjien, en wasmiddel en materiaalversagmiddel word voorsien. Linne, beddegoed, badhanddoeke en sjampoe word ook voorsien.

Tee, koffie, suiker en melk word met aankoms in die kombuis voorsien. Buttons Too bied veilige onderdakparkeerplek op die perseel.

Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word. Gaste moet net onthou dat daar katte op die perseel woon.

Slaapplek

’n Bespreking by Buttons Too sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 7 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xEnkelslaapbank
2 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir Buttons Too
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Louw Wepenaar-straat 8, Heuwelkruin, Despatch, 6220, Oos-Kaap
  • Gaste dink Buttons Too het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R400
per nag (plek vir 4)
Vanaf R400
per nag (plek vir 4)
Vanaf R400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louw Wepenaar-straat 8, Heuwelkruin, Despatch, 6220, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAv55EnYiUY233tYwdlpYW0hizQrFjnymcO3R4TAmrzORFHn76zE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R400  per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 8 Louw Wepener Street Heuwelkruin 6220 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.804765 25.468813888889
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za