Buxton Park

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Buxton Park is 'n woonstel op die eienaar se perseel in Matatiele - 'n klein dorpie wat aan die voorheuwels van die pragtige berge skuil. Die gasheer het 2 groot honde en 1 kleiner hond op die perseel. Hulle is baie vriendelik maar indien jy vir honde bang is, laat ons asseblief weet sodat reëlings getref kan word om jou te akkommodeer.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n hoekbad, handstort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, breekware en eetgerei in. In die sitkamer is daar 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV.

Matatiele het 'n asemrowende natuurlike meer vol forel. Die gasheer kan toegang tot die meer reël.

Slaapplek

'n Bespreking by Buxton Park sluit in:

2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Forelhengel
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Frans
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Buxton Park gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false