LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by By die See | LekkeSlaap
+32

By die See

7 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Noord-kusweg, Lazy Lizard 32, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 850 R1 573 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Situated in Umdloti, By die See is 'n ruim selfsorgwoonstel aan die kus en het slaapplek vir 6.

Dié woonstel beskik oor 3 kamers met dubbelbeddens en daar is 2 badkamers met baddens of storte. Gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel, wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser.

Die sitkamer het 'n TV en lei na 'n onderdakbalkon met 'n Weber en 'n see-uitsig. 'n Jacuzzi is teen 'n ekstra koste beskikbaar vir besprekings van 3 nagte of meer. 'n Skoonmaakdiens is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en parkeerplek vir 2 voertuie.

Umdloti het 'n lieflike strand en verskeie restaurante. Dis ook net 'n entjie se ry vanaf Umhlanga met verskeie trekpleisters en doendinge.

Slaapplek

’n Bespreking by By die See sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir By die See
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Noord-kusweg, Lazy Lizard 32, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink By die See het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 850
Vanaf R1 573
per nag (plek vir 6)
was R1 850
Vanaf R1 573
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Noord-kusweg, Lazy Lizard 32, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABhc7QodHxGhPE9ba4Rj6MBSVEvl98KUyqNMmuZaoP1YBQL1YB0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 850, nou Vanaf R1 573  per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 North Beach Road Lazy Lizard 32 4319 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-22:00 09:00 -29.6620717 31.1231394
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!