By Grace
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Minette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Jaar gelys 1
Opsomming van Resensie
Ryno V - Jan 2024
Algehele gradering
Ongelooflike ervaring. Absolute bo-gemiddelde tyd op hierdie plek.
Kyla M - Des 2023
Algehele gradering
Lekker stoom afgeblaas en voel weer reg vir die nuwe jaar.
Christo N - Des 2022
Algehele gradering
Dis 'n baie goed toegeruste plek. Baie stylvol en netjies. Ek sou graag langer daar wou bly.
By Grace se terugvoer
Thank you for the positive comment. Look forward to seeing you again.
Yolande B - Des 2022
Algehele gradering
Heerlik rustig.
By Grace se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe kommentaar. Ons sien uit om julle weer te huisves.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dwarswegplaas, George-distrik, 6530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom