Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

By Grace

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Minette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir By Grace
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
5.0/5
Ryno V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno V
Gesin met tieners

Ongelooflike ervaring. Absolute bo-gemiddelde tyd op hierdie plek.

Die beste ervaring ooit. Hartsmense. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kyla M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyla M
Saam met vriende

Lekker stoom afgeblaas en voel weer reg vir die nuwe jaar.

Vriendelike mense. Voel soos my home away from home. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Christo N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis 'n baie goed toegeruste plek. Baie stylvol en netjies. Ek sou graag langer daar wou bly.

Ons het dit net as 'n oorslaap gebruik, maar dink dis 'n baie mooi plek om paar dae te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

By Grace se terugvoer

Thank you for the positive comment. Look forward to seeing you again.

By Grace
Yolande B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande B
Gesin met tieners

Heerlik rustig.

Ons baie vriendelik ontvang deur Mike en Belinda. Die plek is ruim en gemaklik. Hulle is nie van Eskom afhanklik nie en dit maak 'n ongelooflike verskil. Ons sal graag weer daar aangaan vir 'n rustige wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

By Grace se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe kommentaar. Ons sien uit om julle weer te huisves.

By Grace
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dwarswegplaas, George-distrik, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb88c4cba87024a146d70e339f31185879c5652cddd20c96b8c317c4ee24073b0b4b76638cd4cc159aa1aa9076a4b1f49c850?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Dwarsweg Farm George District 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.026859464163 22.276466813999
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem