Selfsorg in Tulbagh

By Oude Tol Farm Bougain Villa

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Colleen D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Ons moes in Tulbagh verblyf soek omdat ons 'n troue aangehad het. Die eienaar was baie gaaf en vriendelik. Ons het lekker gebly, al was dit net vir 2 (vinnige) aande. Alles wat ons benodig het, was daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bonte E
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Peaceful. Great - comfortable and enjoyable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annaleen S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Gerieflik en veilig. Voldoen aan verwagtinge. Vriendelike ontvangs, gerieflike verblyf in 'n pragtige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Lieflike tyd gehad. Lieflik, ruim en rustig. Ons het 'n baie lekker tyd gehad en sal definitief teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adelle J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Lekker, veilig, gasvry. Baie dankie. Sal beslis weer gaan. Gasvrou is baie behulpsaam en vriendelik en het uit haar pad gegaan sodat my dogter 'n heerlike verjaarsdag kon hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Relaxing farm stay. Such a lovely stay. Hosts are friendly and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefaan C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2025

Wonderlik ruim en gemaklike plaasverblyf. Ons het baie lekker gebly, ondanks die hitte en die wind daardie middag, en is ook baie vriendelik ontvang! Die hoof staproete op die plaas is ongelooflik! Dis nie te lank nie (’n mens klim maar so 350m, oor 1.7km oppad op). Die padjie is stuk-stuk nogal steil aan die bokant en plek-plek bietjie toegegroei daar bo-rond, maar die roete-aanwysings is uitstekend en die uitsigte van bo by die kruis en baken is absoluut skouspelagtig: oor die Voelvleidam, die Winterhoekberge, die Ceres- en Hexrivierberge, Riebeeck-Kasteel, die Swartland en die Tulbaghvallei. Ek hoop om terug te wees om die nuwer roete ook uit te probeer wanneer dit meer gereed is. Baie dankie! Die enigste klein nadeel van die baie gemaklike en ruim blyplek is dat daar nogal heelwat swaarverkeer deur die nag so 500m laer by die heuwel af op die R46 verbyry, maar dit is ver genoeg weg om nie werklik steurend te wees nie, en die nabyheid aan die hoofroete is natuurlik ook baie gerieflik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Juan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Baie rustig, het die uitsig baie geniet. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Khurshiedah J
Kort verblyf
4.8
Jan 2025

Lovely place. Lovely place. The owner made us feel very welcome. We enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracey W
Kort verblyf
4.6
Mei 2025

I had a lovely stay. It was lovely. The farm is nice and peaceful. We walked the farm, though did not manage to walk the trail. It is dog friendly, which was the reason why we chose this place. It's rustic, though it had all the amenities mentioned on their site.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hadi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 85

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 3 600
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 600
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 600
per nag (plek vir 8)
Bespreek

R46, Oude Tol Farm, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd43ba90202186f427c7f8f10069c0b63580474de86becca70f89dc8825869112c5cd08f4cabdbe654bf106f61579ef12d389?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag, vir 8 mense 78 5 1 5 R46 Oude Tol Farm 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.314652004923 19.09092582209
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang