- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Bydand Plaas, Valentine-weg, Addo, 6105, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bydand B&B is in Addo naby Gqeberha (Port Elizabeth) in die hartjie van olifant- en wildwêreld. Dis die ideale wegbreekplek vir diegene wat in 'n stil omgewing wil ontspan.
Die verblyf beskik oor smaakvol versierde eenhede met en suite-badkamers en 'n gesinseenheid met 2 slaapkamers en 'n en suite-badkamer met 'n uitsig oor die sitrusboorde. Die kamers het elkeen 'n privaat ingang en lei na 'n sonnige dek. Die kamers het ook lugversorging, 'n plafonwaaier, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n TV.
Daar is 'n sprankelende swembad 'n paar tree vanaf die verblyf en dis die ideale plek om na 'n lang dag af te skakel. Daar is ook braaigeriewe en 'n klimraam vir kinders.
Bydand is 'n sitrusplaas en gaste kan rondloop en die plaas verken. Gaste mag ook van die heerlike lemoene pluk gedurende die seisoen.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Lo-Mari Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 10
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Bydand Plaas, Valentine-weg, Addo, 6105, Oos-Kaap
- Gaste dink Bydand B&B het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Addo-olifantpark Oos-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Bydand Plaas, Valentine-weg, Addo, 6105, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom