LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bydi C Valsbaai | LekkeSlaap
+8

Bydi C Valsbaai

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 16 resensies vir Bydi C Valsbaai
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Cladjeena V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cladjeena V
Gesin met klein kinders

Ongelooflik lekker gebly.

Sal Bydi C definitief aanbeveel.

Franklin S - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franklin S
Saam met vriende

Fantasties en lekker rustig.

Ons het regtig lekker gebly en die rustigheid geniet. Ons sal definitief weer daar kom kuier in die nabye toekoms. Alles is eenvoudig en alles is daar wat ons jong klomp vergeet het om saam te bring. Die plekkie is regtig mooi ingerig.

Theo P - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theo P
Gesin met tieners

Vriendelike ontvangs, skoon en goed geleë.

Sal enige tyd weer daar oornag.

Jaco V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Gesin met klein kinders

Baie netjies en veilig. Die vriendelikste ontvangs gekry.

Ek sal Bydie C Valsbaai vir enige iemand aanbeveel.

Donnita R - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donnita R
Gesin met klein kinders

Fantastiese waarde vir geld.

Fantasties, ons is van ons aankoms tot vertrek soos koninklikes behandel en sal dit vir almal aanbeveel. Veilig, baie netjies en in 'n stil omgewing.

Elzet G - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elzet G
Gesin met klein kinders

Baie vriendelike diens en aandag aan detail gegee.

Baie netjies en fantastiese gasvryheid.

Susan D - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan D

Ons ontvangs was baie vriendelik en effektief.

Die huisvesting was baie mooi skoon en prakties ingerig. Aanduidings na die akkommodasie was baie duidelik en in die kol. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam.

David V - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld en pynlik netjies.

Werklik een van die mees gasvrye plekke waar ons al oorgebly het. Met eerste oogopslag kon ek dadelik sien dat netheid baie belangrik is vir Welly. Ons kort tydjie saam hom was werklik aangenaam en ons het onmiddellik tuis gevoel met sy persoonlikheid en gasvryheid. Heerlik stil ook en weg van die gedruis. Ons sal definitief weer gaan kuier daar.

Johann S - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly en gasvrye gasheer en familie .

Gaan definitief weer daar oorbly.

Jackie K - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier en julle netjiese plekkie baie geniet!

Ons waardeer jul gasvryheid en dankie vir jul belangstelling, want julle stel die gaste se gerief en belange eerste.

Anton M - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton M
Enkelreisiger

Netjiese kamer!

Die plek is so entjie van die eetplekke af, maar nie te ver om te ry nie, selfs na die strand toe nie. Die kamer is netjies met 'n TV en 'n klein kombuisie en die bed was baie gemaklik en skoon. As ek weer daar reis sal ek weer daar bly.

Mariette S - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed!

Goeie waarde vir geld, vriendelike ontvangs, sentrale ligging!

Riaan K - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan K

Uitstekend en Welly baie dankie vir jou gasvryheid.

Baie lekker gekuier. Die fasiliteite was uitstekend en weereens baie dankie aan Welly vir jou gasvryheid, dit is baie raar in vandag se lewe en jou diens was uitstekend. Sal beslis weer bespreek. Die area is baie veilig en stil.

Dino V - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dino V

Het verblyf baie geniet, sien uit om 'n volgende keer weer hier te bly.

Die gasvryheid van die eienaar is van bogemiddelde gehalte. Dit is 'n lekker gesellige plek om te bly in 'n stil area en soos die naaam sê, lekker by die see. Net wat 'n mens nodig het as jy wil wegkom en vrye tyd geniet.

Irma P - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma P

Bekostigbaar, netjies, goed-georganiseerde plek. Kan hele week daar gemaklik bly!

Oral in die wooonstel is daar nuttige aanduidings!

Pedro S - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pedro S
Besigheidsreis

Voldoen aan my behoeftes as individu wat moes oorbly vir besigheidsredes.

Die vriendelikeheid en gasvryheid waarmee ek ontvang en bedien is, was opmerklik. DIe fasiliteite was voldoende vir my situasie en netjies en effektief.

Vanaf R650
per nag (plek vir 3)
Vanaf R650
per nag (plek vir 3)
Vanaf R650
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Mardt-straat 6, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgxMzA2OWRiLTBhMDctNGEzMi05NzlhLWJjZGY1ZjE0NjdjMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650  per nag (plek vir 3) 16 5 1 5 6 De Mardt street Strand 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.0989099 18.83605
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!