Bygracealone Manor
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jan De Graaff Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Maande gelys 10
Opsomming van Resensie
Christo V - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker gekuier by diè Koning en Koningin in hul kasteel!
Fenton Ashley K - Jan 2024
Algehele gradering
A must see.
Bygracealone Manor se terugvoer
Ashley, thank you for your kind words. It is easy to be friendly with fine guests like you. We are glad we could be of service to you. Wishing you all the best, Jannie
Ernie H - Nov 2023
Algehele gradering
Koninklike bederf.
Lees meerBygracealone Manor se terugvoer
Ernie,
Baie dankie vir jou vriendelike woorde en kosbare tyd afgestaan van jou besige skedule as 'n dokter, om die resensie te plaas. Ons kon nie beter gaste as jy gehad het nie. Ons is bly dat jy 'n goeie ervaring hier gehad het. Dit was voorwaar ons voorreg en 'n enorme plesier.
Ons bid jou alles van die beste toe,
Jannie & Martiana
Barbara S - Sep 2023
Algehele gradering
Bygracealone Manor se terugvoer
King Toni and Queen Barbara,
Thank you for your kind words and the time you took to give your review. We are glad you have had a good experience at Bygracealone. It was indeed our privilege and pleasure to have such absolute model guests in all aspects.
We wish you all the very best but hope to see you again soon.
Jannie & Martiana
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Charles-straat, Sinsabrug, George, 6535, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18