C n Sun

Voeg by Gunstelinge

 

Die volgende word by die tariewe ingesluit:
C n Sun
Selfsorg
Belasting en Ekstras
Let asb. dat 'n sleutel- en breekskadedeposito van R1000 betaal moet word. Dit sal na vertrek terugbetaal word nadat die perseel nagegaan is.

Die prys sluit 'n daaglikse skoonmaakdien in.

Neem asb. kennis dat die swembad en Jacuzzi nou nette op het vir julle veiligheid. Hou asb. jong kinders dop.

Daar is DStv met 'n slimkaart en grootskerm-TV.

Klere kan deur die skoonmaker gewas word teen 'n ekstra koste van R100 per bondel. Betaal asb. die skoonmaker direk.
Kansellasiebeleid: Pasgemaak
1 month before stay date: 50% of deposit is refundable.

Gaste wat na C N Sun gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 100 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za