Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

C-Renity

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scallop-close 5, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R860 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

C-Renity bied verblyf in Vermont in Hermanus, 'n area wat bekend is vir sy pragtige landskapsroetes, voetslaanroetes, wynproe, kajakvaar en besienswaardighede soos die Voëlklipstrand, die plaasmarkie en kranspaadjie.

Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede: Siesta en Sleep & Go. C-Renity is 'n eenslaapkamerwoonstel en is geskik vir 2 gaste. Daar is 'n wasmasjien, satelliet-TV met DStv, gratis vesel-internet, 'n binnebraai en 'n moderne badkamer met 'n stort. Daar is veilige parkeerplek op die perseel en die eenheid het 'n privaat ingang.

Sleep & Go is 'n kamer met 'n en suite-badkamer. Dit is geskik vir 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Verder is daar 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, gratis vesel-internet en sonkrag. Die eenheid is nie toegerus vir selfsorg nie.

Aktiwiteite in die omtrek sluit hengel, wynproe, bergfietsry, voëlkyk en fietsry in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 31 resensies vir C-Renity
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Zelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Jaar gelys 7

Ligging

  • Scallop-close 5, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink C-Renity het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R860
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R860
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scallop-close 5, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a050146763c7858997ceb7aa82404fd46c57101399125230b648765f10089df590517d23cefb117607a864c0b35d0ed0c7d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 5 Scallop close Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.419837 19.1483339
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem