LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by C-scape | LekkeSlaap
+38

C-scape

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 10de Straat 10B, Shelley Point Gholflandgoed, Shelley Point, St. Helenabaai, 7382, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

C-scape bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n grasdakmeenthuis met slaapplek vir 6 in Shelley Point Gholflandgoed. Die lang Goue Myl-strand is oorkant die instansie en is veilig vir swem, stap, en vir die kinders om in die rotspoele te baljaar. Dit kan met 'n houtpaadjie bereik word. Daar is ook 'n 9-putjie gholfbaan stapafstand van die huis af, en stap-, voetslaan- en fietsroetes is in die omgewing vir gaste se vermaak.

Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers bo, 2 met koningingrootte-beddens. Die derde kamer het 'n dubbelbed. Die hoofslaapkamer het ’n TV en ’n en suite-badkamer met ’n bad. Daar is ook ’n tweede badkamer met ’n bad en ’n stort. Twee van die kamers lei na 'n klein balkon met 'n verstelbare sonskerm en 'n gedeeltelike uitsig oor die Atlantiese Oseaan.

Daar is ’n oopplan-leefarea, -kombuis en sitarea met ’n kaggel en ’n eetarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf en oond. Daar is ook 'n wasgoedlyn buite die eenheid. DStv is beskikbaar. Die WiFi-kode sal met aankoms voorsien word. 'n Weber-braai (slegs vir brikette) is beskikbaar. Daar is parkeerplek op die perseel en 'n staanplek vir 'n sleepwaentjie. 'n Sambreel, koelboks, visnette en lyfplanke vir die kinders om mee te speel is ook beskikbaar.

Daar is parkeerplek op die perseel en daar is plek vir ’n waentjie. Die eenheid het 24 uur-sekuriteit en die hek word beman.

St. Helenabaai is ’n rustige vissersdorpie teen die see met egte Wes-Kus-gasvryheid. Dit is ’n lekker plek om vis te vang of net te ontspan.

Hier kan jy die son sien opkom of sak met 'n drankie in die hand. Kyk uit vir die dolfyne wat in die branders baljaar. Doendinge op die landgoed sluit voëlkyk, stap, tennis, gholfspeel, rolbal en spa-behandelings by die hotel in. Daar is 'n geriefswinkel om die draai en die Weskus Mall is net sowat 30 minute ver.

Brosjures oor verskillende interessante plekke is beskikbaar in die sitkamer, sowel as huisreëls en inligting.

Slaapplek

’n Bespreking by C-scape sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 1 resensie vir C-scape
Netheid
3.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • 10de Straat 10B, Shelley Point Gholflandgoed, Shelley Point, St. Helenabaai, 7382, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 10de Straat 10B, Shelley Point Gholflandgoed, Shelley Point, St. Helenabaai, 7382, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA67fcb1f7b2d7d7b0ded7e87b2bb164f0861cc01287c7355564ffd1c528aba27ae3176259a945610b6480bc24498e14f21e34?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 200  per nag (plek vir 6) 1 5 1 4 10b 10th Street, Shelley Point Golf Estate Shelley Point 7382 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-18:00 11:00 -32.704892064314 17.969161570072
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!