C10 Laguna - Greenways Beach and Golf Estate

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

C10 Laguna - Greenways Beach and Golf Estate is in die Strand, 'n kusdorp aan die voet van die Hottentotshollandberge tussen Macassar en Gordonsbaai in die Wes-Kaap.

Dié pragtige, moderne drieslaapkamerwoonstel het 2 badkamers en berg-uitsigte, en is net 'n klein entjie van die strand af. Die woonstel is op die grondvloer en bied slaapplek vir 6 mense (kinders en babas ingesluit). Daar is 3 slaapkamers: 2 met koningingrootte-beddens en 1 met 'n tripelstapelbed (enkel bo en dubbel onder). Ons bied wel afslag vir langer verblyf, 2 mense of pensionarisse. Daar is 'n en suite-stort en 'n gemeenskaplike badkamer met 'n stort-oor-bad.

Die kombuis is toegerus met al die moderne toebehore wat jy nodig het. Dit sluit 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel in. Daar is ook 'n wasmasjien in die kombuis. Die oopplan-leefarea het 'n eetkamertafel en 'n sitarea met gerieflike sitplekke en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. WiFi is beskikbaar. Parkeerplek is beskikbaar in 'n motorhuis en 2 privaat parkeerplekke. En Laguna Beach section C het sy eie toesluit-area waar wasgoed gewas en opgehang kan word.

Greenways is 'n sekuriteitskompleks met puik 24 uur-sekuriteit. Die woonstel het sy eie draagbare braaier en daar is gemeenskaplike braaigeriewe en 'n swembad-area in die kompleks. Greenways Clubhouse met sy 9 putjie-gholfbaan, tennisbane en swembadarea is ook lekker naby geleë.

Slaapplek

'n Bespreking by C10 Laguna - Greenways Beach and Golf Estate sluit in:

2 x Koningingrootte-bed
1 x Tripelstapelbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na C10 Laguna - Greenways Beach And Golf Estate gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za