Umdloti Akkommodasie by C203 Surfside | LekkeSlaap
+20

C203 Surfside

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bellamont-weg 35, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 345 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

C203 Surfside is 'n drieslaapkamerwoonstel aan die Dolfynkus in die oorddorpie Umdloti. Die voorste balkon bied 'n uitsig oor die oord se swembad en tennisbaan tot by die oseaan. Aangesien Umdloti net 12 km van King Shaka Internasionale Lughawe af is, is dit die ideale stopplek vir besoekers wat KwaZulu-Natal se diversiteit wil beleef. Dit is ook ideaal vir sakereisigers en sportentoesiaste aangesien Durban en Umhlanga se sakegebiede en stadions naby is.

Die woonstel spog met lugversorging en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n tweede badkamer wat deur die tweede en derde slaapkamers gedeel word. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Die TV in die leefarea is aan WiFi en Netflix.

Na 'n oggendstappie op die strand, kan gaste by die gemeenskaplike swembad ontspan of 'n potjie tennis speel. Warm somersaande is perfek om die bure by die gemeenskaplike braai-area met 'n uitsig oor die swembad te ontmoet.

Slaapplek

’n Bespreking by C203 Surfside sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Bellamont-weg 35, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 345
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 345
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bellamont-weg 35, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9I16pzKkG3CU4uwvhEl6TTSuUO3shMnXrnsR0EVX7qhjy9iC9T?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 345  per nag (plek vir 6) 35 Bellamont Road Umdloti 4350 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -29.662804338573 31.120815479762
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za