Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cabana Del Mar 53

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Samantha Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 11

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 9 resensies vir Cabana Del Mar 53
Netheid
4.2/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.1/5
Sunitha M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sunitha M
Gesin met tieners

Overall was a pleasant stay.

We enjoyed our stay. Would recommend air conditioners for hot days. Also would suggest a built shower instead of a shower over the tub.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabana Del Mar 53 se terugvoer

Thank you for the feedback, we will look into it. It was a pleasure having you. Have a fantastic 2024.

Cabana Del Mar 53
Elouise G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elouise G
Gesin met klein kinders

Beste stresvrye vakansie in Desember ooit.

Dankie vir die uitmuntende diens vanaf die bespreking tot dat ons daar aangekom het. Duisend dankies vir die ekstras soos die Kersboom vir die kinders se geskenke en die tokens vir die wasgoed. Dit is die klein goedjies wat dit ekstra spesiaal gemaak het. Baie dankie vir die uitstekende diens en terugvoer terwyl ons daar was. Dit het gevoel asof ons 'n besoek aflê by 'n familievriend. Ons sal beslis weer terugkom. Hierdie plek is 'n regte juweel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabana Del Mar 53 se terugvoer

Dankie dat jy 'n amazing persoon is om te hanteer. Ek is so bly dat die klein ekstras jou verblyf nog meer spesiaal gemaak het. Die familie en jy is altyd welkom. Ons by Cabana Del Mar 53 probeer ons bes om seker te maak jou verblyf is 'n onvergeetlike een, ons sien uit na 'n besoek in die toekoms. Baie dankie vir die behandeling van die plek as jou huis, jy het die plek in 'n onberispelike toestand verlaat, waarvoor ek dankbaar is. Baie dankie en 'n geseënde 2024 vir jou en die familie.

Cabana Del Mar 53
Chantel N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel N
Gesin met tieners

Home away from home.

Samantha, you have a wonderful, beautiful, cozy flat. It met all of our needs, and the Christmas decorations made it feel so special and festive. Our stay was short, but we enjoyed it. Hope to stay there again soon. Lovely views and so close to the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabana Del Mar 53 se terugvoer

Thank you, Chantel, it was absolutely awesome having you and the family over. You have left the flat in immaculate condition. I could tell you definitely treated it as your home away from home. We at Cabana Del Mar 53 always try our best to make sure our guests have a memorable stay. We are looking forward to having you again. Have a fantastic 2024.

Cabana Del Mar 53
Fallon A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fallon A
Gesin met tieners

Our stay was amazing.

Everything was perfect. The flat was clean and well-equipped. The staff was very friendly and the atmosphere was so relaxing and safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabana Del Mar 53 se terugvoer

Good day Fallon, it was a pleasure having you over and we at Cabana Del Mar 53 will love to have you back here in the future. Thank you for the feedback, our guest is always our priority, We strive to make you feel at home. Hope to see you again. Take care and be safe.

Cabana Del Mar 53
Kate F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Kate F
Gesin met tieners

Not clean or enough space to sleep.

When I booked I said it was 6 of us which was 2 adults and 3 teenagers and a child. The sleeping arrangements were not satisfactory due to the teenagers being boys and not comfortable. In my filters I requested WiFi and there was none. The kitchen utensils were dirty and couldn't be used as well as no nonslip mat in the shower.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabana Del Mar 53 se terugvoer

Good day Kate please note prior to your booking you have seen all photographs which are advertised here so u could see the sleeping arrangements, all photos were exactly as per the advertisement. Regarding the unit it was very clean and up to date before your arrival, I have called you numerous times and even messaged you. I also left messages at the office to give you a chair and a mat as required, but you were unavailable. Regarding Wi-Fi, the complex Wi-Fi has been down, however, in my ad I did not mention that the unit has Wi-Fi. Many thanks.

Cabana Del Mar 53
Gale N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Gale N
Gesin met klein kinders

Pragtige plek, baie goeie sekuriteit.

Cabana Del Mar is 'n baie mooi plek en veilige plek. Die kinders het veral die swembad vir kinders geniet. Ek is net nie tevrede met die kliëntediens van Woonstel 53 nie. Die fan het nie gewerk in die hoofslaapkamer nie en dit was verskriklik warm in die woonstel. Dit nodig beslis 'n air-conditioning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabana Del Mar 53 se terugvoer

Dankie Gale, vir u terugvoer.
Die waaier was in 'n werkende toestand voor u besoek, en toe u vertrek, het ons gesien dat die tou om aan te skakel beskadig is, maar die waaier het nog gewerk. Ons het gekom om dit tydens u verblyf uit te sorteer, maar u was die meeste van die tyd.

Wat die klantediens betref, het ons by Cabanas Del Mar 53 altyd ons eerste plek geplaas soos u weet, ek het u met 'n ekstra kind bygestaan om te bly sonder enige probleem of ekstra koste.
Ek kommunikeer altyd met my gaste om te sien hoe ons daar vakansie 'n onvergeetlike een kan maak.
Ons sal beslis na lugversorging kyk.

God seën
Dankie.

Cabana Del Mar 53
Edwin M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwin M
Gesin met klein kinders

Awesome.

Definitely will be coming back soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabana Del Mar 53 se terugvoer

We will love to have u back. Was a pleasure having you and the family over.

Cabana Del Mar 53
Lindie B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie B
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Was baie lekker plek en het als in wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabana Del Mar 53 se terugvoer

Dit was wonderlik om jou by Cabana Del Mar te hê.
Ons sal jou graag weer wil sien. Baie dankie.

Cabana Del Mar 53
Jolandi M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jolandi M
Gesin met tieners

Weereens baie dankie aan Samantha, sy was so behulpsaam en het heeltyd kontak gemaak en opgevolg.

Haar diens was uitstekend! Ons deposito was die volgende dag reeds terug betaal. No 53 is baie netjies en oulik toegerus met alles wat benodig is. Die fasiliteite in die kompleks is puik. Die swembaddens, braaiers en tuine word daagliks skoongemaak. Die sekuriteit is uitstekend! Niemand word toegelaat as hulle nie inwoners is nie. Die stap strand toe was die lekkerste. Dis so naby! Die strand is ook baie netjies. Beslis 'n lekker plek om te woon as jy teen die strand wil woon met fasiliteite en speelplek vir kinders. Die diens was uitstekend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cabana Del Mar 53 se terugvoer

Goeie dag Jolandi
Ek is bly dat u lekker gebly het. Ons sien uit daarna dat u ons weer in die toekoms sal besoek. Ons by Cabana Del Mar 53 plaas altyd ons beste eerste. Dit is ons prioriteit dat u altyd gemaklik is. Solank ons gelukkig is.
Ons hoop om u binnekort te sien.
Dankie weer.

Cabana Del Mar 53
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ellcock-weg 45, Warner Beach, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d56b371d063654bc909c8f4263ddcf1227ec28e9467b30287c7db5029573b52b0108dfc026d7ff3c5761192a032e9a7028c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 45 Ellcock Road Warner Beach 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.092166190794 30.86161490716
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem