6 gaste
2 slaapkamers
4 beds
1 badkamer
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 45 Ellcock Road, Warner Beach, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Cabanas Del Mar 2 is 'n moderne selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die kusdorpie Winklespruit. Die strandfrontkompleks is gerieflik naby winkelsentrums, strande en restaurante geleë.
Die grondverdieping-eenheid bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed en 'n bababed. Die badkamer het 'n stort, dubbelwasbak en 'n toilet. Daar is 'n slaapbank in die leefarea.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, wasmasjien en kooktoebehore toegerus. Ekstra geriewe sluit lugversorging, 'n slim-TV met DStv en Disney+. WiFi is ook beskikbaar. 'n Strandsambreel en 4 strandstoele is beskikbaar.
Die kompleks beskik oor 2 swembaddens, 'n kinderswembad, gemeenskaplike braaigeriewe, 2 lapas en 'n speelarea vir kinders. Die kompleks bied ook direkte toegang tot 'n veilige swemstrand, met lewensredders gedurende die vakansieseisoen.
Let asb. daarop dat dit 'n gesinsvriendelike kompleks is en dat daar altyd kinders in die area speel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Brian Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 70
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 45 Ellcock Road, Warner Beach, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Cabanas Del Mar 2 het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
45 Ellcock Road, Warner Beach, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang