Cabanas Del Mar 78
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Cabanas Del Mar 78
- Volledig toegerus vir selfsorg vir 5 gaste. Beddegoed word voorsien maar gaste moet asb. hul eie swem- en badhanddoeke en toiletware saambring. Die woonstel word nie skoongemaak nie, maar dit kan teen 'n ekstra koste by die kantoor gereël word.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 400 moet direk aan die instansie betaal word.
Huisreëls
Breekskade- en sleuteldeposito: R400. Dit is terugbetaalbaar binne 3 tot 5 werksdae, mits daar geen verlies of skade aan die woonstel was nie.
Eenmalige administrasie van R200, nie terugbetaalbaar.
Ekstra parkeerplek vir 'n voertuig op die perseel: R30 per dag per motor. Reëlings moet voor aankoms getref word.
Ekstra parkeerplek vir 'n sleepwa op die perseel: R20 per dag per sleepwa. Reëlings moet voor aankoms getref word.
Inkloktyd: vanaf 14:00
Eenhede moet op die laatste 10:00 ontruim word. Indien gaste besluit om langer te bly, moet hulle die bestuur voor die uitkloktyd kontak om seker te maak dit is moontlik.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 5 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cabanas del Mar 78, Ellcock-weg 45, Warner Beach, 4126, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom