Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cadeau Hiking and Accommodation

Tentekamp

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Andries Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Cadeau Hiking and Accommodation
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Johann P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, maar teleurgesteld oor die astronomiese bedrae wat San Parke vra.

Kort, maar aangenaam. Die stilte maak alles die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michael W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Andries and Nolene are great hosts, we especially liked the pet-friendly aspect, just ask our JR.

The country air was very welcome. Braaiing there was a real treat. The place has history and the hosts have realistic plans for the future. For family types, it is really something else. The access road was in fair condition, not great but OK for the region (we know, having spent 2 months there en route to a new home in PE). The new puppies were expectedly boisterous but adorable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ingrid K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid K
Saam met vriende

Gasvry. Netjies en skoon. Pragtige natuurskoon.

Andries en Leonie het ons so tuis laat voel dat dit gevoel het if ons ou vriende groet toe ons ry. Die hike en die swem in die rotspoele was 'n belewenis. En sundowners by die uitkykpunt asemrowend. Graag sal ek weer wil gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S
Gesin met tieners

Baie lekker, rustig en vriendelik.

Baie vriendelik en goed bestuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Darren B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darren B
Saam met vriende

A very friendly host and all the amenities one requires for a relaxing stay.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heerlik!

Andries se gasvryheid spreek boekdele! Ons het soos familie gevoel met die intrapslag. Dit was regtig 'n awesome belewenis en ek sal dit deffies aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cadeau Hiking and Accommodation se terugvoer

Baie dankie. Ek waardeer dit baie. Altyd weer welkom om te kom kuier. Mag julle 'n geweldige goeie jaar he wat voorle. Kom gerus weer kuier. Andries

Cadeau Hiking and Accommodation
Nadia J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia J
Saam met vriende

Altyd heerlik om saam te kuier by Andries en gesin.

Sal definiteif weer gan kuier - die eienaar en gesin is vriendelik, hulpvaardig en dit is 'n absolute pragplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut die moeite werd.

Wat 'n pragtige stukkie natuur met vriendelike diens, netjiese slaapplek en heerlike kos op bestelling. Die ontspanningsaal is gerieflik en die heerlike vure maak dit so gesellig. Andries se pizzas is uitstekende waarde vir geld en niks is te veel moeite nie. Was regtig heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liza M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza M
Saam met vriende

Naweekwegbreek.

Baie vriendelik ontvang. Sal definitief weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R730
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R730
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R730
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 6 van plaas 569, Humansdorp, 6304, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKXBZC3qeZsAXL9KZI3y9QR8qKcAmEbjzLULyRWCUN0Pb0qkQG2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R730 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 Portion 6 of Farm 569 Humansdorp 6304 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.041822565925 24.100281841365
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem