LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cadenza | LekkeSlaap
+13

Cadenza

7 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Cornelialaan 10, Framesby, Port Elizabeth, 6045, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R580 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cadenza is in die luukse Framesby-woonbuurt in Port Elizabeth geleë. Dié gastehuis is oorkant Framesby Hoërskool geleë en is net 850 m vanaf talle restaurante en winkels.

Die gastehuis bied verblyf in 4 kamers wat individueel versier is. Die kamer het ook ingeboude klerekaste, yskaste, TV's en tee- en koffiemaakgeriewe. Al die kamers het toegang tot gratis WiFi.

Die gastehuis is sowat 20 km vanaf Port Elizabeth Internasionale Lughawe en is naby al die groot hoofweë in die stad. Besienswaardighede soos die Kragga Kamma Wildreservaat, Addo-Olifantpark, Tsitsikamma Nasionale Park en talle ander geskiedkundige plekke is naby Port Elizabeth geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Cadenza
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Cornelialaan 10, Framesby, Port Elizabeth, 6045, Oos-Kaap
  • Gaste dink Cadenza het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R580
per nag (plek vir 2)
Vanaf R580
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Cornelialaan 10, Framesby, Port Elizabeth, 6045, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAz00xZ0C7NekyIjaJkk53g3xs6e0YoRVpcJBH035yRKjd70DyQ1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R580  per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 10 Cornelia Avenue Framesby 6045 Oos-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 09:00 -33.949963887124 25.521787405014
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!