LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Caesar's Self-catering | LekkeSlaap
+23

Caesar's Self-catering

1 resensie
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noordlaan 23, Westridge, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 4
  • Vanaf R950 R855 per nag (vir 3 persone)

Beskrywing

Caesar's Self-catering is 'n snoesige en huislike selfsorg-ateljee in die pragtige dorp, Somerset-Wes. Dit is die ideale basis vanwaar verskeie besienswaardighede van Kaapstad kan verken, en is naby winkelsentrums, die strand en die wynlande. Die lughawe is slegs 31,1 km weg.

Dié ruim ateljee het 'n oopplan-uitleg en lugversorging. Die eenheid het slaapplek vir 'n paartjie, 'n gesin van 2 volwassenes en 1 kind, vir dames vir 'n naweekwegbreek, of sakereisigers.

Die slaapkamerarea het 'n dubbelbed. Daai is ook 'n slaapbank wat in 'n dubbelbed omskep kan word. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n tweeplaatstofie, oond, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Daar is 'n pragtige balkon waar gaste soggens en saans kan ontspan. Veilige afstandbeheer parkeerplek is op die perseel beskikbaar. 'n Wasgoeddiens is teen 'n addisionele koste beskikbaar. Langtermynverblyf van 7 dae of meer - die suite word eenmaal per week skoongemaak en skoon beddegoed en handdoeke word voorsien. Let asb. daarop dat daar honde op die perseel bly.

Slaapplek

’n Bespreking by Caesar's Self-catering sluit in:

Dubbelbed Dubbelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 1 resensie vir Caesar's Self-catering
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Noordlaan 23, Westridge, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R950
Vanaf R855
per nag (vir 3 persone)
was R950
Vanaf R855
per nag (vir 3 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noordlaan 23, Westridge, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 4
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84BdO5x5xZqJ92UrCtcW4YXed2L3flLFWisn2iQl1T1OukV5Dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R950, nou Vanaf R855  per nag (vir 3 persone) 1 5 1 4 23 North Avenue Westridge 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -34.0739761 18.8372528
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!