Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Calabash Safari Lodge

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swallow-laan 1765, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R2 800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Calabash Safari Lodge is omring deur Bosveld en is 'n klein eko-vriendelike lodge in Marlothpark.

Dié lodge het grasdak-kamers wat elk geskik is vir 2 gaste en is ideaal vir 8 gaste. Die kamers het strooibaalmure en het elk 2 enkelbeddens of 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Rook is verbode in die kamers. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Elke kamer het 'n plafonwaaier en lei na 'n stoep met stoele en 'n uitsig oor die bos. Daar is WiFi.

Die kombuis met 'n tweeplaatstoof, oond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Maaltye kan aan die etenstafel geniet word en gaste kan in die sitkamer ontspan.

Die hoofgebou lei na 'n dek met 'n swembad en daar is ook boma-braaigeriewe.

Besoekers aan Marlothpark het die geleentheid om 'n wye verskeidenheid vrylopende wild te sien, voël te kyk, fiets te ry en te stap. Die reservaat bied ook 'n waterpark en putt-putt-baan, asook basiese geriewe soos 'n drankwinkel, restaurant, bakkery, 'n kunswinkel en 'n vulstasie.

Slaapplek

’n Bespreking by Calabash Safari Lodge sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Calabash Safari Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ruan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 3

Ligging

  • Swallow-laan 1765, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Calabash Safari Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swallow-laan 1765, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33a2109e0704ffebc68ee572e331914b6495d0ecdf7c14003e9dd5a3da5a302e8d7d16a5f54854c335ca2706949962c74f7d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 1765 Swallow Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.34334 31.76668
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem