+33
Lodge in Marlothpark

Calabash Safari Lodge

2-Enkelbedkamer
Vanaf
Vanaf R4 540
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie lieflike grasdakkamers bied elk slaapplek aan 2 gaste en het strooibaalmure, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die kamers is met plafonwaaiers toegerus en lei na stoepe met leunstoele en uitsigte oor die bos. WiFi word voorsien.

Gaste is welkom om 'n gemeenskaplike kombuisie teen 'n ekstra koste te bespreek. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, oond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel en 'n sitarea.

Die hoofgebou lei na 'n dek met 'n swembad en boma-braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Oond
Stoof
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Rook is verbode in die kamers en let asb. op dat daar nie TV's in die kamers is nie.
Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Let asb. op dat 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle inklok aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R4 540
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

1765 Swallow Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33a2109e0704ffebc68ee572e331914b6495d0ecdf7c14003e9dd5a3da5a302e8d7d16a5f54854c335ca2706949962c74f7d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 540 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 1765 Swallow Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.34334 31.76668
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang