Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Calais Wynplaas

Knus Kothuis 1
Vanaf
Vanaf R1 350
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kothuis bied slaapplek vir tot 2 gaste in 1 slaapkamer met 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die slaapkamer beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort. Die kombuisie is toegerus met al die basiese benodigdhede. Die oopplan-leefarea het 'n TV en gratis WiFi is beskikbaar. Die kothuis het ook 'n braai in die tuin. Daar is waghonde.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg. Beddegoed, handdoeke en WiFi.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tuin Kothuis 2
Vanaf
Vanaf R1 500

  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad

Deluxe Plaaskothuis
Vanaf
Vanaf R3 000
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Deluxe Plaaskothuis is 'n bekoorlike, plattelandse kothuis wat slaapplek het vir 2 volwassenes en 2 kinders. Dit kyk uit oor die Drakensteinberge. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n slaapbank in die leefkamer wat ideaal is vir 2 kinders. Die kombuisie is toegerus met al die basiese benodigdhede. Die oopplan-leefarea het 'n TV en gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n patio met 'n draagbare braai. Daar is waghonde.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg. Beddegoed, handdoeke en WiFi.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Watervalweg, Calais Wynlandgoed, Dal Josafat, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdcb2b54935f61be876c7be5ed0730a33f3dac8677acc49d65066c2ec3496448fa80e52638ba797743bc7ac4fc0c38d4981c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 40 5 1 4 Waterval Road Calais Wine Estate 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -33.708637425002 19.022520485428
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem