Paarl Akkommodasie by Calais Wynplaas | LekkeSlaap
+37

Calais Wynplaas

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 22 resensies vir Calais Wynplaas
Netheid
4.1/5
Diens
4.2/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5
Chenille D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chenille D
Gesin met klein kinders

Beautifully peaceful.

The views are breathtaking. Very quiet and peaceful. The house was equipped with everything we needed. Very clean and cosy. My husband and 5 year old son loved it. The braai pit made his stay and little guy was running around the whole farm. The indoor fire place kept us nice and warm on the stormy 26th December. We didn't see any hammocks as seen in the pictures and the pool was out of use. Overall we had an amazing time at Calais for Christmas. We did not want to leave at all. A big thank you to Reuben for assisting us with directions and the dogs on the farm were really cute.

Lizet E - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizet E
Gesin met tieners

Dit was salig.

Die chalet was netjies, skoon en heerlik ruim. Die portable braai klein, maar het nie meer nodig nie. Melt was baie gasvry en bedagsaam. Die honde is oulik, veral Bakkies. Voorstel sou wees om wit- en rooiwyn van die landgoed met pryse in chalet te los, sodat die persoon wat die wyn wou proe, 'n bottel of twee kan koop. En miskien 'n pryslys van ander wyne.

Alexandro A - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexandro A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Is 'n besonderse ervaring.

Een aand is nie genoeg in Calais Wine Estate nie. Is 'n perfekte wegbreekplek. Die mense is baie vriendelik.

Calais Wynplaas's terugvoer

Baie dankie vir die vriendelike woorde, hoop om jul gou weer te sien!

Calais Wynplaas
Michelle C - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle C
Gesin met tieners

Great farm getaway.

A great place to get away from the hustle and bustle of town.

Mark H - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mark H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hidden away and chilled.

Not much to do at the accommodation but I wasn't able to explore properly. Looks like there are some nearby mountains to explore and a large dam.

Karien V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien V

Lieflike verblyf in 'n pragtige omgewing.

Die 3 kothuise wat ons gehuur het was goed ingerig en baie netjies.

Chris S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Chris S
Gesin met klein kinders

Geen braai, geen ontvangs, boshuis.

Meer 'n bos-wegbreek. Daar was geen ontvangs en geen braai. Geen onderdakstoep. Jy het 'n ou vuil oond en dit is dit. Diens is 'n 1/10 en die honde loop die plaas vol.

Peter M - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Peter M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eerste en laaste keer.

Yskas oneffektief omdat ysboks nie ontvries was nie, kon nie eers ysbakkie uitkry nie. Die braai was seker die goedkoopste op die mark, super klein. Die mini-oond werk nie, net die hotplate.

Calais Wynplaas's terugvoer

Baie dankie dat u dit onder ons aandag gebring het, was nie bewus van die oondjie wat buite werking is nie en sal sorg die yskas maar tussen besprekings afgeskakel word sodat dit nie weer opvries nie.

Calais Wynplaas
Riana E - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Riana E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, maar teleurstellend. Geen ooreenkoms met reklame.

Verblyf was gerieflik en goed toegerus, alhoewel nie 100% skoon nie. Die plaasbestuurder was uiters hulpvaardig en het ons na middernag vriendelik ontvang. Die reklame wys 'n pragtige wynlandgoed en die landgoed se wyne word in die cottages geadverteer, maar die kantoor is toe en die nommers op die hek word nooit geantwoord nie. Ons het toegang gehad slegs rondom die cottages, aangesien daar oral heinings en hekke is. UItkykpunt oor dam is afgesper en ons kon nie daarby uitkom nie. Selfs uitboek was 'n irritasie aangesien ons die nommer verskeie kere moes bel voordat die hekke uiteindelik oopgemaak is sodat ons die sleutels en afstandbeheer kon ingee.

Michelle L - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon.

Natuurskoon is pragtig. Grondpad bietjie hobbelrig vir 'n sedan. Verblyf is waarde vir geld en naby Paarl vir restaurante en winkels.

Janine G - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker wegbreek!

Calais se verblyf was baie gemaklik en ons het lekker ontspan. Die tuine is pragtig en as jy 'n honde liefhebber is, sal jy dit net so veel geniet soos ons. Baie honde wat kom hello se en kuier. Hulle was nie lastig nie.

Chris H - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Chris H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies.

Die pad vanaf hek na woning redelik swak en ver en kan laatnag onveilig voorkom.

Kim V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Kim V
Saam met vriende

Beautiful scenery and the house is well equipped.

It was a lovely place, the only thing we had hoped for was a bed for all four of us. There was a massive king size bed and a sleeper couch.

Richard H - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Efficient and friendly.

See rating.

Renate V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renate V
Gesin met tieners

Mooi uitsigte van die kothuis.

Dit was 'n baie koue naweek in die Paarl. Reen en sneeu. Die beddegoed was nie voldoende vir die koue weer nie. Die tieners het op 'n uitskop bed geslaap en slegs dun dekens was beskikbaar. Die kombuis benodig meer kombuisware. Andersins baie mooi. Werknemers is baie hulpvaardig en vriendelik.

Elmarie M - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Elmarie M
Saam met vriende

Het nie ten volle aan my verwagting voldoen nie.

Oulike huisies met goeie kwaliteit toerusting. Het in gesinseenheid gebly. Breekware is onvolledig en karig. Wynglase ook te min vir so 'n oulike wynplaas. Die kombuis was nie baie skoon nie - oond en oondbakke kort ordentlike skoonmaak. Muurproppe het kortsluitings gemaak. Die veiligheidshek kon glad nie sluit nie. Die bed in die sitkamer is te klein vir 2 tienerseuns. Andersins is dit 'n plek van rustigheid en pragtige tuin en olyfbome.

Marthina G - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthina G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige kuier gewees.

Rustige natuurskone verblyf, het dit baie geniet. Huis is baie netjies, sal weer daar tuisgaan.

Calais Wynplaas's terugvoer

Baie dankie vir die gawe woorde.. Bly jul het dit geniet! Tot weersiens en geniet die res van die Paas vakansie!

Calais Wynplaas
Marius S - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik vriendelik en gasvry.

Dit was 'n wonderlike ervaring en kon nie anders gewees het met die personeel se vriendelikheid. Hulle het uit hulle pad gegaan om ons verblyf so aangenaam moontlik te maak.

Calais Wynplaas's terugvoer

Baie dankie vir die gawe woorde. Was 'n plesier om jul hier te hê. Ek hoop ons sien jul volgende jaar weer met die toernooi!

Calais Wynplaas
Monique V - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Monique V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ontspannend en in 'n stil omgewing.

Lekker ontspannend en in 'n stil omgewing. Geen vermaak. Die huis is baie skoon en al die nodige toebehore was beskikbaar. Ons het selfs 'n wasmasjien gehad. Die streng sekuriteit het veroorsaak dat ons maar eerder daar gebly het vir aandete (selfsorg). Met dié dat daar 2 groot honde vir veiligheidsdoeleindes buite rondgeloop het, het ons het nie gemaklik gevoel om ná 22:00 buite te wees nie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Nice, relaxed and quiet location.

Nice, relaxed and quiet location. No entertainment. The house was very clean and all equipment was available. We even had a washing machine. The strict security made us have to stay at the location (self catering) for dinner. We did not feel comfortable being outside after 22:00 with the 2 big dogs walking around for security purposes.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Mirinda B - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mirinda B
Gesin met tieners

Baie vriendelike en behulpsame ontvangs en deurlopend, Dankie Melt en gesin, jul het dit vir ons baie lekker en ontspanne gemaak.

A.g.v. waterbeperkings in die Paarl was dit bietjie droog op die plaas, maar dit is buite beheer van die eienaars, verder het ons geen klagtes nie, pragtige plek en baie lekker gekuier.

Andreas M - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Andreas M
Gesin met klein kinders

Ons het net gegaan om die konsert te gaan kyk en een aand oorgeslaap. Daarvoor was die verblyf puik.

Dis netjies, skoon en alles werk en Melt was baie behulpsaam. Die eenheid word bemark vir 4 mense, maar 2 moet in die sitkamer slaap op afslaan-sitkamerbanke. Veral die een is meer soos 'n besigheidsklas-stoel op 'n vliegtuig wat nie heeltemal plat afslaan nie. 'n Volwassene sal baie ongemaklik daarop slaap. Weet nie hoekom hulle nie net 'n behoorlike slaapbank daar kan sit nie.

Helena V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helena V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer.

Die moeite werd, mooi omgewing.

Calais Wynplaas's terugvoer

Dankie Helena, ek is bly jul het dit geniet!

Calais Wynplaas
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Watervalweg, Calais Wynlandgoed, Dal Josafat, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBkODk0ZjBhLWVlZWYtNGQ5YS1hOWFjLTU0ZGQ5ODgyMmE1MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 Waterval Road Calais Wine Estate 7646 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-17:00 10:00 -33.708637425002 19.022520485428
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za