Calais Wynplaas
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Waterval Road, Calais Wine Estate, Dal Josafat, Paarl, 7646, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Calais Wine Estate bied selfsorg-akkommodasie in die hartjie van die Kaapse Wynlande en is net 45 minute se ry van Kaapstad af en 10 minute van die Paarl af. Die toevlugsoord is in ongerepte vallei wat omring is deur die asemrowende Drakensteinberge en bied 'n uitstekende buitelug-ervaring vir gesinne en paartjies.
Die leefstyl in die wingerde op 'n werkende wyn- en olyfplaas is die ideale, romantiese bestemming vir 'n ontspanne wegbreek. Daar is 4 selfsorgkothuise en 'n groter selfsorgkothuis vir 'n gesin op die Kleinvallei-plaas. Elke kothuis het beddegoed en handdoeke, kombuisgeriewe met al die basiese benodigdhede, oopplan-leefareas met 'n TV, gratis WiFi en braaigeriewe. Elke eenheid is lekker privaat geleë en spog met die mooiste uitsigte en die ongerepte vallei.
Stap deur die wingerde soos die son ondergaan of draf al langs die bergstroompies af in die vars oggendlug. Vir ons avontuurlustige gaste is daar aktiwiteite soos visvang, kanovaart, bergfietsry en staproetes. Braai of hou piekniek om die dag reg af te sluit terwyl jy aan van die landgoed se bekroonde Calais- en Kleinvallei-wyne smul.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Dié kothuis bied slaapplek vir tot 2 gaste in 1 slaapkamer met 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die slaapkamer beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort. Die kombuisie is toegerus met al die basiese benodigdhede. Die oopplan-leefarea het 'n TV en gratis WiFi is beskikbaar. Die kothuis het ook 'n braai in die tuin.
Daar is waghonde.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet met bidet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg. Beddegoed, handdoeke en WiFi.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |

Bad, Stort-oor-bad, Toilet met bidet

Deluxe Plaaskothuis is 'n bekoorlike, plattelandse kothuis wat slaapplek het vir 2 volwassenes en 2 kinders. Dit kyk uit oor die Drakensteinberge. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n slaapbank in die leefkamer wat ideaal is vir 2 kinders. Die kombuisie is toegerus met al die basiese benodigdhede. Die oopplan-leefarea het 'n TV en gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n patio met 'n draagbare braai.
Daar is waghonde.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg. Beddegoed, handdoeke en WiFi.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Anastasia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 47
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Spaar op jou verblyf
Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.
Wat jy moet weet
- Knus Kothuis 1
-
Selfsorg.
Beddegoed, handdoeke en WiFi. - Tuin Kothuis 2
-
Selfsorg.
Beddegoed, handdoeke en WiFi. - Deluxe Plaaskothuis
-
Selfsorg.
Beddegoed, handdoeke en WiFi.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2 500 moet direk aan die eiendom betaal word.