Calcario 101
4 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 30 Prinsloo Avenue, Stilbaai Wes, 6674, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Calcario is geleë in Stilbaai, Wes-Kaap, naby hoofroetes en ander geriewe, en 'n paar minute van die strand af.
Die ateljee is gemeubileer met 'n koningingrootte bed met 'n dubbelslaapbank vir jonger kinders, en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is toegerus met 'n ketel, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en yskas-vrieskas. Die kamer bied ook kasruimte, 'n TV met stroomopsies en WiFi vir u vermaak.
Gaste kan die braaigeriewe, see-uitsig en veilige parkering geniet.
Besienswaardighede/aktiwiteite om te verken sluit in swem en watersport by Stilbaai-strand, die verkenning van die antieke visvangvalle, 'n besoek aan die Blombos Museum en Stilbaai Museum, die geniet van ambagsgin by Inverroche Distillery, kaasproe by Kasselshoop, 'n wandeling deur die Tuin-op-die-Brak Fynbos Tuin, kanovaart op die Goukou-rivier, en palings by Palinggat.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 30 Prinsloo Avenue, Stilbaai Wes, 6674, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
30 Prinsloo Avenue, Stilbaai Wes, 6674, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang