Caledon Villa Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Caledon Villa Guest House is 'n pragtige, gerestoureerde Eduardiaanse gastehuis met 'n groot tuin en 'n swembad. Dit is ook stapafstand vanaf restaurante, winkels en museums en is ideaal vir sakereisgers of vakansiegangers.

Daar is 15 individueel versierde en suite-kamers. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, klein yskas en 'n verskeidenheid van drankies, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n klein kluis vir waardevolle items. 'n WiFi-koepon word voorsien en wanneer dit gebruik, kan 'n addisionele koepon gekoop word.

Sommige kamers het lugversorging, kombuisies, balkonne en telefone. Neem asb. kennis dat sommige kamers net via 'n stel trappe bereik kan word. 'n Pendeldiens is beskikbaar op versoek en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Caledon Villa Guest House is stapafstand vanaf Coetzenburg sport-kompleks, kampus en die historiese middedorp van Stellenbosch met verskeie restaurante en besienswaardighede.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Wynproe
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands
  •  Duits

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Internet

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Caledon Villa Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 450 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za