LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Caline VIP | LekkeSlaap
+22

Caline VIP

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 09:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 44, Table View, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (vir 3 persone)

Beskrywing

Caline VIP bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel in 'n woonstelkompleks in Bloubergstrand. Dié woonstelkompleks is 150 m van die strand af.

Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n bad en 'n stort, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis het 'n ontbyttoonbank en is vir selfsorg toegerus met 'n yskas, oond, stoof en 'n wasmasjien. Die leefarea het 'n enkelslaapbank vir 'n derde gas en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die woonstel het ook WiFi en die leefarea lei na 'n klein balkon.

Die kompleks bied gemeenskaplike braaigeriewe en die area is ideaal vir stap, draf en fietsry. Gaste kan ook die pragtige sonsondergange en die uitsig op Tafelberg en Robbeneiland oorkant die baai geniet, aangesien die strand naby die kompleks is. Die ligging bied toegang tot die MyCiTi-busroete, inkopiewinkels, winkels, kitsbanke, 'n apteek en verskeie eetplekke. Die MyCiTi-busroete bied 'n pendeldiens na Kaapstad en die V&A Waterfront. Kaapstad Internasionale Lughawe is 26,9 km weg.

Slaapplek

’n Bespreking by Caline VIP sluit in:

Dubbelbed Kinderbedjie
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderbedjie
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Frans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • Coral-weg 44, Table View, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 3 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 09:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 44, Table View, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA377c8c87527f4baf0f618bf51a3c600893080535be1a1d00641249aef69b6e388cd12092f3773e8ba18a1eabdfcbb5829e9f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (vir 3 persone) 44 Coral Road Table View 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 09:00-21:00 10:00 -33.81545337083 18.474040671129
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!