Calvinia Lodge
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Alta Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 28
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Gerhard O - Sep 2022
Algehele gradering
'n Baie gerieflike en skoon huis, met alles wat mens nodig het.
Regan A - Aug 2020
Algehele gradering
Dit was definitief baie baie meer as wat ek verwag het van die Calvinia Lodge Annie's Place. Was soos 'n droom om daar tuis te gaan.
Calvinia Lodge se terugvoer
Middag Reagan,
Baie dankie ons sal altyd daarna strewe om ons gaste te beste te bied.
Vertrou ons sien julle weer!
Hantam Groete,
Lorraine
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoopstraat 52, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom