- 17 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 273 Cambridge Street, Eureka, Bethlehem, 9700, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Cambridge Gastehuis bied gemaklike en bekostigbare verblyf in Bethlehem, 'n bekoorlike plaasdorp in die Vrystaat. Die dorp spog met historiese sandsteengeboue en maklike toegang tot 'n verskeidenheid besienswaardighede in die omgewing.
Die gastehuis bied verblyf in 'n keuse van 7 gastekamers, elk met sy eie badkamer. Elke slaapkamer het 'n privaat ingang, waarvan sommige via 'n trap bereik word. Die kamers beskik ook oor 'n muurverwarmer, elektriese komberse, TV met geselekteerde DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n mikrogolfoond.
Gaste het ook toegang tot gratis WiFi en veilige parkering op die perseel. Besienswaardighede in die omgewing sluit in Golden Gate Highlands Nasionale Park, gholfklubs, staproetes, museums, erfenisterreine, Lionsrock Big Cat Sanctuary en wildreservate.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Die kamer word via trappe bereik en beskik oor ’n koningingrootte-bed en volledige en suite-badkamer met ’n bad en stort. Daar is ook ’n muurverwarmer, elektriese komberse, TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, yskassie en mikrogolfoond.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het ’n koningingrootte-bed en volledige en suite-badkamer met ’n bad en stort. Daar is ook ’n muurverwarmer, elektriese komberse, TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, yskassie en mikrogolfoond. Die kamer word via trappe bereik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het ’n dubbelbed en en suite-badkamer met ’n bad en stort. Die kamer word via trappe bereik en het ’n muurverwarmer, elektriese komberse, TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, yskassie en mikrogolfoond.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het ’n koningingrootte-bed en en suite-badkamer met ’n spadbad en stort. Die kamer word via trappe bereik en het ’n muurverwarmer, elektriese komberse, TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, yskassie en mikrogolfoond.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het ’n koningingrootte-bed en enkelbed asook ’n en suite-badkamer. Die kamer word via trappe bereik en het ’n muurverwarmer, elektriese komberse, TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, yskassie en mikrogolfoond.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het ’n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens asook ’n volledige en suite-badkamer. Die kamer word via trappe bereik en het ’n muurverwarmer, elektriese komberse, TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, yskassie en mikrogolfoond.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het ’n koningingrootte-bed en ’n volledige en suite-badkamer. Die kamer word via trappe bereik en het ’n muurverwarmer, elektriese komberse, TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, yskassie, mikrogolfoond, werkstasie en privaatstoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Juanette Lee Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Trafalgar
- Slegs verblyf.
- Piccadilly
- Slegs verblyf.
- Cambridge
- Slegs verblyf.
- Leicester
- Slegs verblyf.
- Edinburg
- Slegs verblyf.
- Richmond
- Slegs verblyf.
- Oxford