+125

Camelot Cottages

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scotsville Road, Long Acres Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Camelot Cottages bied selfsorgverblyf op die Long Acres Landgoed in Langebaan.

Little Camelot is 'n oopplan-ateljee met 'n dubbelbed, en suite-badkamer met 'n stort en 'n kombuisie. Die kombuisie het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, koffie, tee en suiker toegerus. Ander geriewe sluit handdoeke, 'n haardroër, TV en gratis WiFi in. Buite is daar onderdakbraaigeriewe en parkeerplek agter 'n elektriese hek.

Ruby en Emerald is vrystaande eenhede wat elk 2 kamers het. Daar is 'n badkamer met 'n hoekbad en instapstort. Gehaltelinne en -handdoeke word voorsien. Ander geriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe, binne kaggel en hout vir die eerste braai.Buite is daar 'n onderdakstoep met braaigeriewe. Ruby het 'n heining, is troeteldiervriendelik en het gratis WiFi, TV asook 'n houtvuur-warmbad. Emerald het 'n houtvuur-warmbad en is nie omhein nie, maar troeteldiere word wel op versoek toegelaat. WiFi, 'n TV en hout vir kaggel en warmbad word ook voorsien.

Aktiwiteite in die omgewing sluit swem, seilplankry, visvang, vlieërbranderry, hengel en gholf in. Besienswaardighede in die omgewing sluit die Weskus Nasionale Park, Buffelsfontein Wild- en Natuurreservaat, Langebaan Gholfklub, Club Mykonos Casino en Langebaan Lagoon in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 145 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Trevor W
Saam met lewensmaat
5.0
Defnitief aanbeveel. ️️️️️. Ons het heerlik by Camelot Cottages gebly! Alles wat ’n mens nodig het, is daar, netjies en goed toegerus. Die braai-area ...
Sien meer
Nov 2025
Benita K
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome blyplek, gerieflik, netjies, skoon, baie stil! Baie lekker gebly, baie oulike plek met alles wat nodig is! Vriendelike gasvrou wat mens dadeli...
Sien meer
Okt 2025
Sergio M
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderful and relaxing. Wonderful and a relaxing time. The venue is great. The amenities were great. There is sufficient space between ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Lenelde B
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable, clean, peaceful. We really enjoyed our stay. Very nice, clean little place. Full kitchen and cutlery. Beautiful surroundin...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Christiaan D
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende wegbreek goed vir die siel. Die verblyf is uitstekend. Die huis is so goed ingerig dat dit soos jou eie huis voel, daar is alles wat jy no...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Charlotte Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 145

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Scotsville Road, Long Acres Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Camelot Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scotsville Road, Long Acres Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa849bacd440165bd3c473251b5e31dc3334c73a2cd2068449a193dcda7d43664a7cb3c19b8bfd8f8e4cb4aa29d35fdf7f599?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 145 5 1 5 Scotsville Road Long Acres Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.052785003018 18.070643333899

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang