Camelroc Guest Farm

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Camelroc Guest Farm is sowat 10 km vanaf Fouriesburg. Dié skouspelagtige dorpie is naby die Lesotho-grens geleë.

Verblyf beskik oor 'n keuse van 3 B&B-eenhede of 7 selfsorg-eenhede. Al die eenhede het privaat badkamers, WiFi, handdoeke en linne. Van die eenhede het 'n privaat braai-area.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en ander doendinge, soos voetslaan, voëlkyk en bergfietsry.

Ander doendinge in die omgewing sluit swem, perdry, wildritte, fietsry, voetslaan, bergfietsry en wynproe in. Die gasteplaas is ook naby die Meiringskloof Natuurpark, Golden Gates Highlands Natuurpark en Clarens Village Bewarea.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Camelroc Guest Farm gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za